13 May, 2020
Openbaring 1:1-6 Briewe, regte egte briewe, geskryf met die hand deur ‘n geliefde dóér ver iewers, en met ‘n posseël op die koevert! Gróót lekkerte! Nostalgie! Dis Saterdagoggend, en ek ry saam met Oupa dorp toe, na Waterval Boven om…
12 May, 2020
Inleiding tot Openbaring Openbaring Gee Hoop! So kan ons sekerlik hierdie laaste boek in die Bybel opsom. Inderdaad is dit die mees omstrede boek in die Bybel, en baie mense vermy dit totaal. Dit is só propvol geheimsinnige simboliek, en…
11 May, 2020
Ester 9 en 10 In die vestingstad Susan heers daar groot vreugde onder die Joodse bevolking. Dit het pas bekend geword dat Mordegai en Ester die koning oorreed het om die Jode te red. Die dekreet word nou wel nie…
8 May, 2020
Ester 8:3-17 Haman is dood, gehang aan sy eie galg. Mordegai se lewe is gered. Maar die einde van die nagmerrie is nog nie eers naastenby verby nie. Mordegai onthou met ‘n skok dat die proklamasie van die koning, dat…
7 May, 2020
Ester 7:5-8:2 Ester laat die bom bars, dat daar iemand is wat beplan om haar en haar hele volk uit te roei. Koning Ahasveros hyg geskok: “Wie sou so ‘n verskriklike ding wou doen?” En dan wys Ester die vinger…
6 May, 2020
Ester 6:10-7:6 Haman se mond val oop as hy hoor dat dit Mordegai is wat vereer moet word, en nie hý nie. “Vat dadelik my koninklike kleed en my persoonlike perd en maak presies soos jy voorgestel het met die…
5 May, 2020
Ester 5:4-6:12 Ester het die eerste brug suksesvol oorgesteek. Koning Ahasveros se bene het jellie geword toe sy in al haar skoonheid voor hom verskyn. Hy is soos klei in haar hande, het haar self belowe om enigiets vir haar…
4 May, 2020
Ester 5:1-3 Vir drie dae lank vas en bid die Joodse bevolking in Susan. Drie volle dae eet en drink niemand nie. Almal besef dat hulle lewe in die weegskaal is, en Ester is die enigste persoon wat iets daaromtrent…
1 May, 2020
Ester 4:1-17 Mordegai voel aan dat iets nie pluis is nie. Dan hoor hy dit: die ontstellende berig dat Haman beplan om die ganse Joodse volk met wortel en tak uit te roei! Mordegai skeur sy klere, gooi as op…