31 January, 2024
2 Samuel 14:25-33 VIDEO | OUDIO Absalom, die mooiste man in die hele Israel - so beskryf die boek Samuel hom. Hy het behóórlik die meisies se knieë lam gemaak. Almal het gepraat van Absalom se aantreklikheid, en natuurlik was…
30 January, 2024
2 Samuel 14:1-24 VIDEO | OUDIO Na sy weerwraak-moord op sy broer Amnon, moes Absalom vlug vir sy lewe. Hy vlug na Gesur, ‘n Aramese staat noordoos van Galilea, waar sy oupa aan sy ma se kant koning was. Daar…
29 January, 2024
2 Samuel 13:23-39 VIDEO | OUDIO Die verkragting van sy dogter Tamar deur haar eie broer Amnon, het vir Dawid geruk, maar die lewe gaan voort. Maar een persoon wat hierdie walglike daad nie vergeet het nie, was Dawid se…
26 January, 2024
2 Samuel 13:1-22 VIDEO | OUDIO Die spreekwoord lui: “Aardjie na sy Vaartjie.” - kinders leer by hulle ouers en gaan maak dan nes Pa of Ma gemaak het. Dawid se kinders moes sékerlik gesien het hoe hulle Pa gemaak…
25 January, 2024
2 Samuel 12:15-25 VIDEO | OUDIO Vir Dawid is dit ‘n vreugdevolle dag wanneer sy seun gebore word. Sy pragtige jong vrou, Batseba straal van geluk, want vir die eerste keer sedert Urija se tragiese dood is daar nou weer…
24 January, 2024
2 Samuel 12:1-14 VIDEO | OUDIO Vir Dawid is die nagmerrie verby en vir die eerste keer kan hy nou weer ontspan. Hy kan natuurlik nie help om skuldig te voel oor Urija nie - dit is so jammer dat…
23 January, 2024
2 Samuel 11:14-27 VIDEO | OUDIO Urija stap met sy brief terug na die slagveld, salig onbewus van die inhoud daarvan. Vir al wat hy weet, is dit dalk ‘n aanstelling van Koning Dawid vir ‘n hoër offisiersrang. Hy oorhandig…
22 January, 2024
2 Samuel 11:5-15 VIDEO | OUDIO Batseba is ‘n baie bekommerde vrou - vir die afgelope weke al loop sy met hierdie angs in haar. Dan stap sy oor na haar vriendin - sy móét net raad kry en sy…
19 January, 2024
2 Samuel 11:1-4 VIDEO | OUDIO Soos ons gister verneem het, gaan dit sommer baie goed met Dawid. Veldslag op veldslag word gewen en die Here gee sy vyande keer op keer in Dawid se hand. Die Filistyne word aan…