31 March, 2025
Lukas 18:31-19:10 VIDEO | OUDIO Petrus loop vanoggend met 'n lied in die hart. Dit is nou al byna drie jaar sedert hy besluit het om Jesus se dissipel te word en al was daar baie swaar tye, was alles…
28 March, 2025
Lukas 13:1-9 VIDEO | OUDIO 'n Groot skare mense sit rondom Jesus terwyl Hy besig is om vir die mense te preek. Eintlik kan jy dit gladnie “preek” noem nie, want Hy vertel vir hulle stories, gelykenisse. Petrus hang aan…
27 March, 2025
Lukas 12:22-34 VIDEO | OUDIO Regstelling: In gister se dagstukkie het ek verwys na Adriaan Vlok wat Desmont Tutu se voete gewas het, dit was inderdaad Frank Chikane se voete gewees. Petrus is 'n baie bekommerde man: “Meester, ons het…
26 March, 2025
Johannes 13:1-17 VIDEO | OUDIO Petrus glimlag behaaglik as hy hom op die sagte kussing neervlei. Dit gebeur maar baie selde dat hulle die geleentheid kry om saam by 'n tafel te lê en eet. Die groep van dertien lê…
25 March, 2025
Matteus 20:20-28 VIDEO | OUDIO Wanneer Petrus ou Sebedeus se vrou sien aangestap kom in hulle rigting, groet hy vriendelik: “Shalom!” Maar sy kyk skaars in sy rigting. Petrus sien sommer dat hierdie vrou vanoggend op 'n sending van haar…
24 March, 2025
Joh 4:1-42 VIDEO | OUDIO Petrus sug baie swaar: “Is dit wérklik nodig dat ons deur Samaria moet gaan?” Hy was nog nooit in Samaria nie, en hy het géén begeerte om in hierdie bose landstreek te wees nie, al…
20 March, 2025
Johannes 11:33-44 VIDEO | OUDIO Mag ‘n mens huil? Mag jy bedroef wees? Paulus leer ons dan om altyd blymoedig te wees - om selfs deur die allerverskriklikste situasie nog vrolik te moet kan sing en lag. Dan pas huil…
19 March, 2025
Johannes 11:17-32 VIDEO | OUDIO In die dorpie Betanië is alles in rep en roer, want uit die groot stad Jerusalem het mense daarheen gestroom om die twee susters, Marta en Maria te kom troos na die tragiese afsterwe van…
18 March, 2025
Johannes 11:1-16 VIDEO | OUDIO Dis weer een van dáárdie dae! Petrus en sy maters het hulle hande vol om die reuse skare mense in toom te hou wat almal tegelyk Jesus se aandag nodig het. En nes dinge op…