Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 May, 2024
1 Johannes 3:18-24 VIDEO | OUDIO Die Sondagoggend breek aan met ‘n wind wat loei om die hoeke van die huis. Die vorige aand het ek maar laat in die kooi gekom en ek sukkel om wakker te kom. Dit…

30 May, 2024
1 Johannes 3:11-17 VIDEO | OUDIO Om die optrede van mense teenoor mekaar in die Bybelse tyd te verstaan, moet ons begryp watter geweldige invloed ‘n groep mense wat verwant was aan mekaar op mekaar gehad het. Vir die Jode…

29 May, 2024
1 Johannes 2:28-3:10 VIDEO | OUDIO Ek was jonk en vol lewenslus en die hunkering na avontuur het gebruis deur my jong are. Toe die voorbokke van die kerk se jongklomp in Durban dus die dag die idee kry om…

28 May, 2024
1 Johannes 2:18-27 VIDEO | OUDIO Die antichris is ‘n onderwerp waaroor daar al baie boeke geskryf is en waaroor daar baie bespiegel is. Baie mense het gereken dat Nero die antichris was, of Hitler. Selfs sommige Amerikaanse presidente is…

27 May, 2024
1 Johannes 2:12-17 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die gedigte uit jou skooldae? Natuurlik sal jy hulle onthou! Die Vlakte, Skoppensboer, Eensaamheid, Slaap, Dis al, Vergewe en vergeet, Die roos.... En natuurlik daardie treffende gedig, Winternag van Eugène Marais…

24 May, 2024
1 Johannes 2:3-11 VIDEO | OUDIO Sien die dagstukkies op YouTube My dienspligdae het in relatiewe vrede gebeur. Daar was nog nie ‘n grensoorlog nie en natuurlik was die tweede wêreldoorlog toe al jare verby (ek is darem nou nie…

23 May, 2024
1 Johannes 1:5-2:2 VIDEO | OUDIO Ek het grootgeword in die era van kerse en paraffienlampe. Op ons plaas by Waterval Boven was daar aanvanklik nie die luukse van elektrisiteit nie, dus was ons aangewese op ‘n ou vlammetjie om…

22 May, 2024
1 Johannes 1:1-4 VIDEO | OUDIO Gerugte doen die rondte dat Jesus nooit fisies bestaan het nie, maar dat dít wat in die Bybel oor Hom geskryf is geestelik gesien moet word, amper iets soos ‘n gedig. Ander slim mense…

21 May, 2024
1 Johannes 1:1 - Hy is die Woord, die Lewe! VIDEO | OUDIO Dis stil, dood, doodstil in die Bos - dit is nou Marloth Park se Bos, waar ons destyds ons boshuisie gehad het. Ver, baie ver dreun die…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Koekoek en Kwikkie
23 May, 2025
Bloedfamilie
22 May, 2025
Judas
21 May, 2025
Quo Vadis?
20 May, 2025
Petrus se Testament
19 May, 2025