Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 January, 2018
Genesis 39:1-6 Die verhaal van Josef is al oor en oor en oor vertel. As kinders het ons dit by herhaling gehoor, en daar is al selfs ‘n uiters suksesvolle toneelstuk daaroor geskryf wat elke keer gepakte sale trek. Waarom…

30 January, 2018
Genesis 37:12-36 Die verhoog word opgestel vir ‘n toneelstuk propvol intriges. Net - dit is nie ‘n toneelstuk nie, maar ‘n verhaal met regte mense, en dit laat jou hare regop staan. In die hoofrol, die snuiter wat sy broers…

29 January, 2018
Genesis 37:1-12 Na Jakob, verskuif die fokus na Josef. Hy was nou wel nooit as opvolger van Jakob gesien nie. Trouens, Juda word die stamleier na Jakob se dood. Die gesin van Jakob groei uiteindelik tot ‘n volk om mee…

26 January, 2018
Genesis 35:16-29 Dalk het dit tyd geword dat ons so ‘n bietjie in perspektief kyk na die geskiedenis van Abraham, Isak en Jakob. Die prentjie wat ons gewoonlik vir onsself wil skilder, is dat hierdie drie aardsvaders se lewens nie…

25 January, 2018
Genesis 35:1-15 Elke dag in jou lewe behoort ‘n Sabbat te wees, ‘n dag aan God toegewy. In die praktyk werk dit egter nie so nie, en die mees toegewyde gelowige versamel dikwels so deur die loop van die lewe…

24 January, 2018
Genesis 34:1-31 Ons staan nou al geruime tyd stil by die verhale van die drie aartsvaders, Abraham, Isak en Jakob. Iets wat my veral opgeval het oor hierdie ou grotes uit die geskiedenis, is dat hulle vreedsame manne was. Ons…

23 January, 2018
Genesis 33:1-20 Jakob se ondervinding by die Jabbokspruit moet sékerlik ‘n baie traumatiese ervaring gewees het. Om te besef dat jy met God geworstel het deur die nag, en dit was nie maar net ‘n droom nie, want nou sit…

22 January, 2018
Genesis 32:1-32 Na Laban se afskeid kon Jakob met ‘n geruste hart voortgaan met sy trek na die beloofde land. Die eerste groot struikelblok is verby. Maar in Jakob se agterkop begin ‘n nuwe vrees te broei: Esau! Wat gaan…

19 January, 2018
Genesis 31:19-55 Die oggend van die groot trek breek aan. Jakob en sy gesin het sekerlik deurnag gewerk om al hulle aardse besittings in te pak vir die lang reis na Kanaän. Laban is weg om te gaan skaap skeer…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Moses Protesteer Alweer
13 June, 2025
Die Israeliete Kerm
12 June, 2025
Ontmoeting met Farao
11 June, 2025
Terug na Egipte
10 June, 2025
Drie Wondertekens
9 June, 2025