28 February, 2022
Johannes 4:43-54 VIDEO OUDIO “‘n Profeet word nie in sy eie land geëer nie,” maak Jesus die stelling vir Sy dissipels op pad na sy tuisland, Galilea, na ‘n uiters suksesvolle bediening onder die Samaritane. Wanneer ons die volgende paar…
25 February, 2022
Johannes 4:27-42 VIDEO OUDIO Die dissipels het terugekeer van die dorp af, waar hulle gaan kos koop het. Dit was maar half ‘n ongemaklike situasie, want hier moes hulle kos koop by Samaritane! Hulle ongemak het egter verder verdiep toe…
24 February, 2022
Johannes 4:19-30 VIDEO OUDIO Jesus het ‘n groot risiko geneem om ‘n gesprek te voer met die vrou by die put. In die eerste plek was dit ongehoord dat Hy met ‘n Samaritaan en boonop nog ‘n vrou ‘n gesprek…
23 February, 2022
Johannes 4:1-18 VIDEO OUDIO Ek sien eendag ‘n beriggie in die koerant, dat Liz Taylor op trou gestaan het. “Wonderlike nuus!” sou jy dalk kon sê. Nee, stokou nuus! Dit was toe al die negende keer! Sy was toe al…
22 February, 2022
Johannes 3:22-36 VIDEO OUDIO ‘n Feit wat ons dikwels totaal mis lees, is dat Jesus, net soos Johannes die Doper, ook mense gedoop het. In Johannes 3:22-26, vra iemand vir Johannes of hy bewus was daarvan dat sy “Opposisie” ook…
21 February, 2022
Johannes 3:19-21 VIDEO OUDIO Versigtig sluip ek na die ou “spookhuis” met my twee bewende niggies agterna. Toe ek hoor dat die twee kom kuier, besluit ek om die twee bangbroeke ‘n poets te bak. Die ou huis ‘n entjie…
18 February, 2022
Johannes 3:16-18 VIDEO OUDIO Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word - dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin. Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier evangelies oor…
17 February, 2022
Johannes 3:9-15 VIDEO OUDIO Jesus het so mooi vir Nikodemus verduidelik van die wind en die wedergeboorte, maar die slim leermeester verstaan nog steeds nie! Hy is stomgeslaan: “Maar hoe kan hierdie dinge gebeur?” Die manier waarop Jesus hierdie wonderlike…
16 February, 2022
Johannes 3:4-8 VIDEO OUDIO In Jesus se gesprek met Nikodemus, sê Jesus vir hom dat jy weer gebore moet word. Nikodemus verstaan dit totaal verkeerd! Hy dink dat Jesus bedoel dat hy nou soos ‘n ou man letterlik weer in…