Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 July, 2024
Romeine 8:1-13 VIDEO | OUDIO Die jaar 1834 was ‘n baie besonderse jaar in Suid-Afrika, ‘n jaar waar ‘n nuwe bedeling aangebreek het. Ons het die afgelope paar dae gepraat van slawerny in Rome, maar ons vergeet baie gerieflik van…

30 July, 2024
Romeine 7:1-25 VIDEO | OUDIO Die wet is ‘n vreesaanjaende, harde meester! Is dit nie ‘n verskriklike ding om te sê nie?! Iemand skryf eendag vir my dat sy volgens die tien gebooie leef, maar steeds onseker is oor haar…

29 July, 2024
Romeine 6:12-23 VIDEO | OUDIO Ou Klaas was maar ‘n sukkelaar. Dit het gelyk asof die ongeluk die arme kêrel bloots ry. Hy het nie baie geleenthede in sy lewe gehad nie, gevolglik het hy skaars verder as die onderste…

26 July, 2024
Romeine 6:1-23 VIDEO | OUDIO Ons druk ons ore toe as ons in die moderne tyd van slawe hoor. Dit bestaan mos nie meer nie?! Tóg is dit ‘n werklikheid, ‘n afgryslike werklikheid! Selfs in Suid-Afrika hoor ons dikwels van…

25 July, 2024
Romeine 5:12-21 VIDEO | OUDIO ‘n Paar jaar gelede het Pik Botha op TV ’n gesprek gevoer met Steven Hawking, die Einstein van die moderne tyd. Pik se vraag aan hom was: "Wat gebeur met jou selfbewussyn wanneer jy sterf?"…

24 July, 2024
Romeine 5:1-11 VIDEO | OUDIO Op ’n tyd kry ‘n sekere predikant ‘n beroep na ‘n nuwe gemeente. ‘n Paar weke na sy aankoms, besluit hy om die bus te haal na die middestad. Hy klim op, betaal vir sy…

23 July, 2024
Romeine 4:16-25 VIDEO | OUDIO Tydens 'n gesprek met ‘n klompie van Sy volgelinge. sê Jesus dat as hulle aan Hom getrou sou bly en waarlik Sy dissipels sou wees, sou Hy hulle vrymaak. Hulle verstaan gladnie! Vry waarvan? Hulle…

22 July, 2024
Romeine 4:9-16 VIDEO | OUDIO Afgryslike tonele speel hulleself jaarliks rondom Paasfees af in Suid Amerika, waar mense deur die strate loop en hulleself met katse slaan. Dikwels sien jy ‘n man wie se rug een groot rou bloedmassa is…

19 July, 2024
Romeine 4:1-8 VIDEO | OUDIO Toe ek ‘n klein seuntjie was, was Tarzan my groot held, daardie aap-man wat so al jodelende deur die oerwoude van donker Afrika in die takke rondgeswaai het. Hy het my verbeelding totaal aangegryp! Hy…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025