Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 September, 2026
Matteus 6:9-15 “Gee ons vandag ons daaglikse brood.” Johannes se voorkop trek op ‘n frons - hy verstaan nie mooi nie. Nou hoekom bid die Meester dan en vra net vir een dag se brood op ‘n keer? Dit maak…

29 September, 2026
Matteus 6:9-15 Johannes verstaan maar ál te goed van die Naam van God wat geheilig moet word. Dit is dan van babatyd in hom ingegraveer dat jy nie God se Naam ydellik mag gebruik nie. Jy spreek nie eers sy…

28 September, 2026
Matteus 6:5-15 Johannes spits sy ore. Jesus raak nou ‘n onderwerp aan wat hom al baie gepla het: gebed! “En wanneer julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees nie, want hulle hou daarvan om in die sinagoges en…

25 September, 2026
Matteus 5:13-16 "Julle is die sout vir die aarde!" Johannes word teruggeruk na die werklikheid as Jesus stip na hom kyk. "Ek? Sout?" wonder Johannes onwillekeurig. "Maar as die sout sy smaak verloor het, waarmee sal dit weer sout gemaak…

23 September, 2026
Matteus 4:23-5:12 Baie gou ontstaan daar ‘n hegte band tussen die twaalf manne. Hulle is nie die enigste gereelde volgelinge van Jesus nie, daar is etlike ander volgelinge, selfs ook vrouens. Almal aanvaar die twaalf as die leiers in die…

22 September, 2026
Markus 3:1-19 Dit was ‘n dag wat Johannes nooit sou vergeet nie. Eintlik het dit al begin op daardie Sabbatdag in Kapernaum. Die sinagoge was daardie oggend tot oorlopens toe vol, want almal wou Jesus hoor preek. Dan daag die…

21 September, 2026
Markus 1:29-39 Die dag het begin as ‘n doodgewone Sabbat waar die manne ‘n ruk lank in die Kapernaum omgewing gewerk het. Maar hulle was bekommerd. Simon se skoonma was nie lekker nie. Sy het die vorige nag ‘n hoë…

18 September, 2026
Johannes 2:1-11 “Ek het vanoggend ‘n groot verrassing vir julle!” Johannes en sy makkers het maar skaars wakker geword en Jesus begroet hulle met ‘n groot glimlag. “Rabbi, wat is dit?” wil Johannes nuuskierig weet, maar Jesus lag net. As…

17 September, 2026
Matteus 4:23-25 Toe Johannes sien, begin dit al aand word. Hy skrik hom yskoud: waar het die tyd heen gevlieg? Hy het skoon tred verloor met tyd en plek, en hulle is nou baie ver van Pa Sebedeus se skuit…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026
Uitgestuur
7 October, 2026