Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

28 November, 2025
Josua 23 VIDEO | LUISTER Dit het goed gegaan met die volk. Vir geruime tyd al beleef hulle ‘n groot mate van vrede met al hulle bure, dié wat hulle nie met wortel en tak uitgeroei het nie. God het…

27 November, 2025
Josua 22:9-34 VIDEO | LUISTER Josua het die drie stamme aan die Oosjordaanstreek teruggestuur huistoe met die woorde: “Gaan terug na julle woonplekke toe met groot rykdom, met groot troppe vee, met silwer, goud, koper en yster, met baie klere…

26 November, 2025
Josua 20 tot 22 VIDEO | LUISTER Europa en Turkye was die afgelope paar jaar oorstroom deur vlugtelinge wat in hulle eie lande nie veilig is nie. ‘n Week gelede land ‘n klomp vlugtelinge sonder dokumente uit Gaza by ons…

25 November, 2025
Josua 15 tot 19 VIDEO | LUISTER Wanneer dit by die verdeling van die land kom, is dit tóg belangrik dat ons na die grondgebied van Juda kyk. Nie alleen kry Juda een van die grootste stukke van die land…

24 November, 2025
Josua 13 en 14 VIDEO | LUISTER Om die land te verdeel sodat elkeen ‘n regverdige plekkie kry, is g’n maklike taak nie, veral as jy nou al ‘n stokou man is soos Josua. Maar ten spyte van sy hoë…

21 November, 2025
Josua 11 en 12 VIDEO | LUISTER Tot dusver het Josua slegs te doene gekry met die volke rondom die Dooie See in die suide van die land. Dinge sou egter verander en Jabin, die koning van Hasor begin ongemaklik…

20 November, 2025
Josua 10 VIDEO | LUISTER Die Gibeoniete waarvan ons gister gelees het, was nou nie juis ‘n minderheidsgroepie nie. Hulle stad was heelwat groter en sterker as dié van Ai. Toe hulle dus by Israel gaan vlerksleep en dit regkry…

19 November, 2025
Josua 8:30-9:27 VIDEO | LUISTER Dit was tyd vir ‘n verposing, om eers weer ‘n slag rustig asem te haal. Hierdie volk het groot dinge ervaar, eers die groot wonderwerk by Jerigo, waar die stad as’t ware in hulle skote…

18 November, 2025
Josua 8:1-29 VIDEO | LUISTER Ai mens! Ai was vir Josua Ai-tog só ‘n bitter pil om te sluk! Maar hy het ‘n baie duur les geleer: “Stel jou vertroue in die Here!” Maar die Here vergewe: “Josua, Ek wil…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025