Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 November, 2024
Handelinge 22:22-23:5 VIDEO | OUDIO Soms kan baie ernstige dinge komies raak, soos daardie storie oor die beroemde (of is dit dalk berugte?) C J Langenhoven wat per geleentheid tydens ‘n hewige debat in die parlement opgespring en woedend die…

28 November, 2024
Handelinge 21:37 tot 22:22 VIDEO | OUDIO Wanneer Paulus die kommandant Klaudius Lisius in sy moedertaal, Grieks aanspreek is die soldaat baie verbaas. Hy was oortuig dat hy daardie Egiptenaar was wat so baie moeilikheid veroorsaak het. Die Egiptenaar ter…

27 November, 2024
Handelinge 21:27-36 VIDEO | OUDIO Ons is al te dikwels baie gou om iemand wat verdink word van die een of ander misdaad te veroordeel en dan sommer die gerugte te versprei op sosiale media nog voordat ons die ware…

26 November, 2024
Handelinge 21:17-26 VIDEO | OUDIO 'n Verkleurmannetjie is 'n wonderlike ding om sy kleure so te kan verander om weg te kruip vir sy prooi en vyande. Maar hy is maar vaal en verlep as jy hom vergelyk met ‘n…

25 November, 2024
Handelinge 21;1-16 VIDEO | OUDIO “Die Heilige Gees het vir my gesê ……” So begin iemand die anderdag vertel waarom ‘n sekere ding gedoen moet word. Hoe weet ons wanneer die Heilige Gees jou lei om iets te doen of…

22 November, 2024
Handelinge 20:13-38 VIDEO | OUDIO Wat dryf ‘n mens om soms ‘n ding te doen wat uiters gevaarlik is ter wille van iemand anders? Die bekende verhaal doem skielik by my op van Racheltjie de Beer, die meisietjie wat haar…

21 November, 2024
Handelinge 20:1-12 VIDEO | OUDIO As ‘n mens jonk en vol lewe is, wil jy mos alles op een dag probeer inpas. Nou is ek beslis nie heeltemaal meer so jonk nie maar in my prille jeug het ons jongklomp…

20 November, 2024
Handelinge 19:21-40 VIDEO | OUDIO In Efese, so vertel Lukas, neem Paulus ‘n besluit wat nie alleen sy sendingprogram nie maar sy hele lewensloop dramaties beïnvloed. Hy besluit om ‘n besoek te bring aan Jerusalem. Sy plan was om op…

19 November, 2024
Handelinge 19:11-20 VIDEO | OUDIO Die vraag wat baie gelowiges dikwels met groot huiwering vra, is of daar werklik sulke goed soos bose geeste of magte is? Kan hulle jou lewe oorneem of beset? Is dit nie dalk net pure…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025