29 September, 2023
1 Tessalonisense 2:1-12 VIDEO | OUDIO Iemand wat besluit om die Woord van God uit te dra en te verkondig, moet uiters versigtig wees dat sy motiewe 100% suiwer is en dat hy met groot omsigtigheid die taak verrig. Dit…
28 September, 2023
1 Tessalonisense 1:2-10 VIDEO | OUDIO Gister het ons na drie vrae gekyk wat handel oor die uitverkiesing. Op die eerste vraag, oor wat die uitverkiesing beteken, het ons gesê dat dit God se soewereine keuse is om ‘n persoon…
27 September, 2023
1 Tessalonisense 1:2-10 VIDEO | OUDIO Paulus begin sy brief aan die bloedjong gemeentetjie in Tessalonika deur hulle te verseker dat hy gedurig vir hulle bid en dat hy baie dankbaar is vir hulle. Hulle is vir hom kosbaar, want…
26 September, 2023
1 Tessalonisense 1:1 VIDEO | OUDIO Dit was vroeg in die somer van die jaar 50nC. toe Paulus en Silas, vergesel van die jong kêrel, Timoteus in die Griekse hawestad Tessalonika, die hoofstad van Masedonië aankom. Dit was ‘n besige…
22 September, 2023
1 Tessalonisense Inleiding VIDEO | OUDIO Jare gelede het ons 'n boshuisie in die Laeveld in Marloth Park gehad. Een aand sit ek en Mosbolletjie op ons stoep. Die nag is pik-pik-donker, en so sit ons en gesels en luister…
21 September, 2023
Matteus 28:16-20 VIDEO | OUDIO Meer as ’n honderd oordenkinge gelede het ons begin met Matteus. Dit het presies vyf maande geneem om deur hierdie kosbare Bybelboek te werk, en persoonlik het ek baie verryk anderkant uitgekom. Die Here was…
20 September, 2023
Matteus 28:1-15 VIDEO | OUDIO Ons het gekom by die laaste hoofstuk van Matteus. Dit is moontlik die laaste hoofstuk in sy verhaal, maar beslis nie die einde nie! Terselfdertyd is dit ook die eerste hoofstuk van ‘n splinternuwe verhaal…
19 September, 2023
Matteus 27:57-66 VIDEO | OUDIO Jesus het gesterf – Sy asem uitgeblaas! Die ander Evangelies beskryf hoedat die soldaat die spies in Sy sy druk om dóódseker te maak dat Hy wél gesterf het. Vir Matteus is dit egter nie…
18 September, 2023
Matteus 27:45-56 VIDEO | OUDIO Uit alle oorde word Jesus gespot, beledig, uitgejou - die soldate, die Joodse leiers, die volk, selfs Sy mede-gekruisigdes. Dit gaan aan totdat dit naderhand oorverdowend deur Hom skreeu dat Hy totaal verlate is. Waar…