Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 November, 2021
Lukas 22:39-46 VIDEO OUDIO Ek woon ‘n klompie jare gelede ‘n kursus by saam met ‘n paar vriende. ‘n Reuse berg werk moes afgehandel word en ons het eers na middernag klaargekry. Skielik kon ons ontspan, en ons besluit om…

29 November, 2021
Lukas 22:35-38 VIDEO OUDIO Dit is die jaar 1099. Triomfantlik marsjeer ‘n leërmag van kruisvaarders Jerusalem binne en vermoor ‘n groot aantal van die inwoners om die stad oor te neem in die naam van die Christendom. Die opdrag om…

26 November, 2021
Lukas 22:31-34 VIDEO OUDIO Dit is die dissipels se heel laaste aand saam met Jesus voor Sy teregstelling, en ‘n beklemming gryp jou aan die hart as jy agterkom dat hierdie manne nog stééds nie verstaan waaroor dit alles gaan…

25 November, 2021
Lukas 22:24-30 VIDEO OUDIO Heilige oomblikke heers terwyl Jesus vir die laaste maal saam met Sy vriende die pasga eet. Nog heiliger en meer dramaties is Jesus se woorde wanneer Hy die eerste nagmaal instel. Maar die duiwel het al…

24 November, 2021
Lukas 22:14-23 VIDEO OUDIO Dit is ‘n uiters emosionele oomblik wanneer Jesus saam met Sy twaalf vertrouelinge aan die tafel gaan aansit vir die paasmaaltyd. Saam met Jesus sit twaalf manne wat vir die afgelope drie jaar elke dag by…

23 November, 2021
Lukas 22:7-13 VIDEO OUDIO Stel jouself die prentjie voor: Jy stap rustig op Ballito se strand-wandelpaadjie en geniet die vars seelug. Jy dra swaar aan ‘n kleipot wat jy by ‘n straatsmous gekoop het. Skielik sien jy twee wildvreemde mans…

22 November, 2021
Lukas 22:1-6 VIDEO OUDIO Wat maak dat een van jou intieme vriende jou verraai of in die rug steek? Oor Judas Iskariot is daar al baie gepraat, gegis en geskryf. Die vraag is op elke gelowige se lippe: wat het…

19 November, 2021
Lukas 21:34-37 VIDEO OUDIO Ek was vir baie jare betrokke by die Voortrekkers. Een van my groot lekkertes was altyd om kursusse aan te bied wat die kinders bewus maak van die strand. Die probleem is dat baie min kinders…

18 November, 2021
Lukas 21:25-33 VIDEO OUDIO In die dorre Laeveld is dit winter. Al die diere is honger! Die gras is al lankal op en die grasvreters kry swaar. Die veld is leeg en morbied. Maar tóg is daar iets in die…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Josua se Opdrag
6 November, 2025
Josua
5 November, 2025
Seƫnbede
4 November, 2025
Voorbidding vir die Leraar
3 November, 2025