Dagstukkies


Vorige 1 Volgende

9 October, 2026
Matteus 14:13-21 Johannes is diep geskok toe hulle die nuus kry van sy naamgenoot, Johannes die Doper se grusame en onverstaanbare moord. Dit het die gemeenskap geskud! Selfs Jesus is diep daardeur getref, sovéél só dat Hy net alleen êrens…

8 October, 2026
Matteus 10:16-33 Johannes sit en peins, daar op die eiland Patmos. Dit is alreeds meer as sestig jaar gelede wat hierdie dinge gebeur het. Só baie water het in die see geloop en sóveel dinge het gebeur! Hy is die…

8 October, 2026
Matthew 10:16-33 John sits reflecting on the island of Patmos. It is already more than sixty years since these things happened. So much water has flowed into the sea, and so much has happened! He is the only one of…

7 October, 2026
Matthew 9:35-10:15 Day after day, John sees the crowds growing. People almost trample one another just to get close to Jesus. One evening, Jesus tells John how deeply He feels for them. Then He says something puzzling: the harvest will…

7 October, 2026
Matteus 9:35-10:15 Dag-vir-dag sien Johannes hoedat die skares aangroei. Die mense vertrap mekaar om net naby Jesus te kom. Jesus het een aand vir Johannes vertel hoe bitter jammer Hy hulle kry. Toe sê Hy ‘n snaakse ding, dat die…

6 October, 2026
Lukas 8:40-56 Johannes is bitter moeg. Is daar dan nie ‘n bietjie rus vir hulle nie? Na gister se ellelange preek moes hulle heelnag spook en spartel in die storm. Skaars geland anderkant, of daar is die drama met die…

5 October, 2026
Lukas 8:26-39 Johannes en sy geselskap het by Kapernaum, op die noordelike oewer van die meer van Galilea in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar, verby Tiberias en Hippus. En omtrent dáár het…

2 October, 2026
Matteus 8:23-27 VIDEO | SPOTIFY Om te preek is harde werk! Dit klink dalk baie snaaks, veral as jy dit nog nie gedoen het nie. Maar glo my, ek wéét! Alhoewel ek nie ‘n dominee is nie, het ek oor…

1 October, 2026
Markus 4:1-20 Johannes voel amper moedeloos want vandag is hier alweer sóveel mense dat hulle sy Rabbi skoon vertrap hier op die strand. Skielik kry Johannes ‘n blink gedagte: “Rabbi, hoekom klim U nie in die skuit nie?” Teen die…

Vorige 1 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026
Uitgestuur
7 October, 2026