Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 September, 2020
Romeine 3:21-31 Kyk die Video Die vraag is: Waarom is daar dan so baie mense wat nie die ewige lewe het nie? Wat keer mense weg van God se liefde af? Die Skrifgedeelte waarna ons vandag gaan kyk, is seker…

29 September, 2020
Matteus 28:16-20 Kyk die Video Jesus het vir oulaas voor Sy hemelvaart ‘n laaste aankondiging vir die elftal. Dit bestaan uit ‘n volmagsaankondiging, ‘n opdrag asook ‘n belofte. Jesus het volmag, álle mag behoort aan Hom! Dit is dus met…

28 September, 2020
Hebreërs 10:26-31 Kyk die Video Daar heers ‘n angswekkende spanning in die kamp van die vryheidsvegters. Hoe het die regering uitgevind waar hulle wegkruip? Gisteraand is hulle uitmekaar geskiet, en hulle moes vlug vir hulle lewens. Vir ure al is…

25 September, 2020
Filippense 4:8-9 Kyk die Video Dikwels word gelowiges geteister deur negatiewe gedagtes. Ons wil so graag positief leef, die blydskap waarvan Paulus in Filippense skryf uitleef. Maar dis nie so maklik nie! Veral wanneer ons op die sosiale media en…

23 September, 2020
Efesiërs 4:17-24 Kyk die Video Paulus pleit vanoggend by my en jou om nie langer soos heidene te leef nie. Met heidene bedoel hy ongelowiges. Die gedrag van heidene van daardie tyd, laat die hare op jou nek regop staan…

22 September, 2020
Jakobus 4:1-10 Kyk die Video Jakobus skryf in vers 3: “As julle bid, ontvang julle nie, omdat julle verkeerd bid.” Iets wat ons deesdae baie opval in rugbywedstryde, is dat baie van die spelers dit baie Godsdienstig opneem. Dikwels sien…

21 September, 2020
Jakobus 2:14-26 Kyk die Video “Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen.” So lui die woorde van ‘n bekende ou kerklied. Nou wonder ek maar net, as absoluut alles dan genade is, en ek weet dat ek uitverkies en gered…

18 September, 2020
Hebreërs 1:1-4 Kyk die Video Hebreërs begin met 'n geloofsbelydenis oor Jesus. Wat glo ons van Jesus? Die skrywer wil hierdie punt opklaar en duidelik maak voordat hy verder gaan met sy skrywe, sodat ons sal wéét van Wie hy…

17 September, 2020
Hebreërs 9:1-14 Kyk die Video Dit was 1967, en die kerkkoor moes ‘n groot kooruitvoering lewer. Ons koormeester dril ons dat ons tonge uithang, want alles moes perfek wees. Hy raak opgewonde. “Gaan aan!” beduie hy terwyl hy van die…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Suurgevreet
10 February, 2025
Staan Saam
7 February, 2025
Rolmodelle
6 February, 2025
Die Wedloop
5 February, 2025
Om Jesus te Ken
4 February, 2025