31 March, 2021
Genesis 11:10 tot 12:3 Video Audio Duisende jare gaan verby voordat ‘n vrou weer te voorskyn tree in die bladsye van die Bybel. Die oergeskiedenis moes eers volledig afspeel tot met Noag en die Toring van Babel. Intussen het baie…
30 March, 2021
Genesis 3:8-13 Video Audio Het die aarde geskud? Het die sterre uit die hemel geval? Is die twee mense wat teen God in opstand gekom het, deur ‘n weerligstraal getref sodat hulle dood neergeslaan het? Nee! God het bloot soos…
29 March, 2021
Genesis 2 en 3 Video Audio Mans is belangrik! Hulle is die mense wat al die besluite moet neem, en vrouens moet maar daarby inval. Dit is die boodskap wat ons telkemaal tussen die lyne lees in die Bybel. Selfs…
26 March, 2021
1 Korintiërs 13:8-13 Video Audio Ons het alreeds in die vorige veertig dagstukkies gesien hoe belangrik liefde is. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus ook die absolute onverganklikheid van die…
25 March, 2021
1 Korintiërs 13:1-7 Video Audio Ons kom vanoggend by nog ‘n paar van die eienskappe van liefde. Eerstens sê Paulus dat daar vir afguns géén plek is in ‘n gelowige se lewe nie, en dat eie belang géén rol durf…
24 March, 2021
1 Korintiërs 13:1-7 Video Audio Gister het ons gekyk na die noodsaaklikheid van liefde. Hierdie onderwerp het ons eintlik net so liggies aangeraak, ons kan daaroor ‘n hele boek skryf! Vandag kom ons by die tweede “versie” van Paulus se…
23 March, 2021
1 Korintiërs 13:1-7 Video Audio Ek gee myself nie uit as ‘n liedjieskrywer nie, maar 1 Korintiërs 13 het my só aangegryp, dat ek dáároor net eenvoudig ‘n liedjie moes skryf: Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek…
19 March, 2021
Judas: 20-25 Video Audio Die boodskap wat Judas vanoggend by ons wil tuisbring, handel oor die reddingsboei van God se verlossing. Nou sal jy dalk protesteer: “Maar ek het mos alreeds God se verlossing gesmaak! Wat moet ek dan met…
18 March, 2021
1 Johannes 4:7-12 Video Audio “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle het getoor met die meisies se harte! Salomo besing…