Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

30 January, 2026
1 Korintiërs 4:6-13 VIDEO | LUISTER Paulus stap ongedurig op en af. Hy is bitterlik omgesukkel as hy net dink hoe daardie gemeente besig is om die pot skoon mis te sit! “Skryf vir hulle”, sê hy omgekrap vir sy…

29 January, 2026
1 Korintiërs 4:1-5 VIDEO | LUISTER Die koppe rol! Die afgelope tyd is die een hooggeplaaste na die ander se integriteit bevraagteken, en is hulle oneervol onttroon. Talle persone in die hoogste gesag, selfs mense wat gedien het as ministers…

28 January, 2026
1 Korintiërs 3:16-23 VIDEO | LUISTER “Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?” vra Paulus geskok! Dan waarsku hy ernstig: “As iemand die tempel van God skade…

27 January, 2026
1 Korintiërs 3:9-17 VIDEO | LUISTER Die afgelope ruk moes ons met afgryse sien hoedat groot geboue inmekaar getuimel het, meeste met talle sterftes omdat dit nie volgens die regte standaard gebou was nie. Enige bouer, argitek en ingenieur sal…

26 January, 2026
1 Korintiërs 3:4-9 VIDEO | LUISTER Ek is dol oor ‘n kwekery. Om droomverlore tussen die rye en rye plantjies deur te drentel en my te vergaap aan al die wonderlike plante - dit gryp my aan! Dis veral die…

23 January, 2026
1 Korintiërs 3:1-4 VIDEO | LUISTER Jesus het eenmaal gesê dat ons weer soos kindertjies moet word in ons geloof. Ons moet dus soos kindertjies onvoorwaardelik glo. Dit is baie waar, en dit is presies waar jou geloof behoort te…

22 January, 2026
1 Korintiërs 2:6-16 VIDEO | LUISTER Die wêreldberoemde astrofisikus, Prof. Steven Hawking, was allerweë gesien as een van die wêreld se héél slimste mense, die Einstein van ons tyd. Hy was totaal verlam deur motorneuronsiekte, ‘n kwadropleeg, en hy kon…

21 January, 2026
1 Korintiërs 2:1-5 VIDEO | LUISTER Ek het al predikers beleef wat met sulke hoogdrawendheid en groot woorde praat, dat hulle jou naderhand hééltemal verloor. En ek het al na manne probeer luister wat met soveel “wysheid” preek, dat jy…

20 January, 2026
1 Korintiërs 1:26-31 VIDEO | LUISTER In die “goeie ou dae” het ons ‘n boshuisie besit in Marloth Park. Met groot ywer het ek ‘n grasperk aangeplant, en hy was welig groen. Maar toe kom daar een jaar ‘n droogte…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026