15 December, 2022
2 Korintiërs 5:17-21 Hierdie is die laaste dagstukkie vir 2022, ons hervat weer DV. 3 Januarie 2023. VIDEO * OUDIO Dit was 16 Desember 1838. 464 Voortrekkers het op ‘n baie strategiese plek tussen die Buffels- en Ncomeriviere te staan…
14 December, 2022
2 Petrus 1:12-21 VIDEO * OUDIO Jare gelede sien ek eenmaal ‘n fliek wat begin met die een of ander boef wat sy rieme styfgeloop het weens loodvergiftiging toe hy te veel lood ingekry het uit ‘n polisieman se pistool…
13 December, 2022
2 Petrus 1:8-11 VIDEO * OUDIO Die driedubbele swart blinddoek klem pynlik oor my wange. Die blinddoeker wou dood-dóódseker maak dat ek nie kan koekeloer nie. Ek tas rond in die pynlike gitswart donker. ‘n Koor van stemme koggel my…
12 December, 2022
2 Petrus 1:5-7 VIDEO * OUDIO Ek veg my pad oop deur die bykans ondeurdringbare woud. My hele lyf is al vol rooi knoppe soos muskiete en ander insekte my voos gebyt het. Dit voel die hele tyd asof ek…
9 December, 2022
2 Petrus 1:4 VIDEO * OUDIO ‘n Klompie jare gelede besluit ‘n groepie van ons om deel te neem aan ‘n wildernis staptog deur die Umfolozi wildtuin. En só kom dit dat ons sestal vriende daardie oggend met dagbreek saam…
8 December, 2022
2 Petrus 1:3,4 VIDEO * OUDIO Suzette stap haar kantoor binne, dan steek sy vas en gee ‘n klein gilletjie. Op haar lessenaar lê ‘n geskenk, toegedraai in kleurvolle geskenkpapier en met ‘n reuse strik om. Skielik raak hierdie volwasse…
7 December, 2022
2 Petrus 1:1,2 VIDEO * OUDIO Dis die jaar 68nC. In Rome verlekker bloeddorstige Romeine hulleself by die vertoning in die Kolosseum waar Christene wreedaardig lewendig opgevreet word deur leeus. In die volgende vertoning word ‘n groep Christene koelbloedig deur…
6 December, 2022
2 Petrus 1:1,2 VIDEO * OUDIO Ek stap vanoggend in my kantoor in, en onmiddellik vang my oog ‘n dokument wat op my lessenaar lê. My oë rek groot as ek sien dat hy verseël is met ‘n outydse rooi…
5 December, 2022
1 Petrus 5:1-14 VIDEO * OUDIO In Marloth Park kom daar vandag net af en toe van die gevaarlike groot katte kuier. Dit was egter nie altyd so nie, want voor die wildtuinowerhede kort na die groot vloed van 2000…