Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 March, 2023
Nehemia 6:1-19 VIDEO | OUDIO Die bouwerk het einde se kant toe begin staan. Nehemia kon met tevredenheid toekyk dat ál die mure herstel was na hulle ou glorie. Al wat nou nog moes klaar kom, was die deure wat…

30 March, 2023
Nehemia 5:14-19 VIDEO | OUDIO Ons moet onthou dat die koning, Artasasta van Persië vir Nehemia gestuur het na Juda, en dat hy een van die koning se hooggeplaaste amptenare was. Nehemia was dus daar in die hoedanigheid as streeksgoewerneur…

29 March, 2023
Nehemia 5:1-13 VIDEO | OUDIO Terwyl Nehemia en die Judeërs fluks aan die bou was aan die mure van Jerusalem, het daar skielik ‘n bedreiging van ‘n totaal ander aard opgeduik. Nee, dit was nie Sanballat en sy gevolg nie…

28 March, 2023
Nehemia 4 VIDEO | OUDIO Dikwels gebeur dit dat wanneer jy hart en siel ‘n taak verrig wat die Here jou gegee het, dan kom daar teenstand van die een of ander aard. Gewoonlik is dit in die vorm van…

27 March, 2023
Nehemia 3 VIDEO | OUDIO Wanneer ons Nehemia lees, dan lees ons gewoonlik die eerste paar lyntjies van hoofstuk drie, en dan blaai ons sommer om na hoofstuk 4. Hoofstuk drie is net ‘n ellelange lys van name van mense…

24 March, 2023
Nehemia 2:11-20 VIDEO | OUDIO “Toe Sanballat, Tobija en Gesem hoor.....” Nét daar begin Nehemia se moeilikheid! In vers 10 lees ons: “Hulle het dit as ‘n ramp beskou dat iemand gekom het wat iets goeds vir die Israeliete wou…

23 March, 2023
Nehemia 2:1-10 VIDEO | OUDIO ‘n Mens dra gewoonlik sy gemoedstoestand op sy gesig, dis maar net natuulik! Jy kan egter aanleer om dit nie te doen nie, maar eerder vriendelikheid en liefde uit te straal. Dit doen beslis iets…

22 March, 2023
Nehemia 1 VIDEO | OUDIO “Jerusalem se mure lê aan skerwe! En die pragtige ou stadspoorte – alles tot as verbrand!” Hoe sou jy voel as iemand uitasem aangehardloop kom en vir jou vertel dat daar ‘n gewelddadige betoging was…

20 March, 2023
Inleiding tot Nehemia VIDEO | OUDIO Dualisme is onaanvaarbaar vir ‘n gelowige! Jy het sékerlik al iemand hoor sê: “Ek kan dit nie glo van Koos nie! Hy is dan só ‘n gawe man, hoe is dit moontlik dat hy…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Moses Protesteer Alweer
13 June, 2025
Die Israeliete Kerm
12 June, 2025
Ontmoeting met Farao
11 June, 2025
Terug na Egipte
10 June, 2025
Drie Wondertekens
9 June, 2025