Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 April, 2024
Johannes 20:1-18 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit ‘n nagmerrie-nag beleef en elke pikdonker oomblik omgewens? Dat die oggend asseblieftog net moet aanbreek! Ja, ek het al verskeie sulkes beleef. Maar daar was een in besonder wat my nou…

29 April, 2024
Lukas 23:13-25 VIDEO | OUDIO Herodus het hom wel bitterlik vererg omdat hy niks uit Jesus kon kry nie, maar die feit is dat hy ook geen skuld in Hom gesien het nie. Herodus het vir Jesus onskuldig bevind en…

26 April, 2024
Lukas 22:54-62 VIDEO | OUDIO Wanneer Jesus in die tuin gevange geneem word, hardloop al Sy dissipels weg, volgens Matteus se beskrywing van die gebeure (Mat 26:56). Hulle het Jesus nét daar en dan in die steek gelaat. Een van…

25 April, 2024
Johannes 12:12-19 VIDEO * OUDIO Die spanning is besig om op te bou tot ‘n geweldige crescendo. Twee dae nadat Maria die duur nardusolie oor Jesus se voete uitgegooi het, stap Jesus en Sy dissipels uit Betanië na Jerusalem. Van…

24 April, 2024
Lukas 4:14-30 VIDEO | OUDIO Dit is ‘n groot dag in die dorpie Nasaret: ‘n Seun van hulle eie gemeenskap, wat al baie roem verwerf het elders, kom die Sabbatsoggend preek in hulle eie sinagoge. Sedert die Babiloniese ballingskap het…

23 April, 2024
Lukas 3:21-22 VIDEO | OUDIO In twee kort sinnetjies beskryf Lukas ‘n gebeurtenis wat mense na hulle asems laat snak het: die dag toe God uit die hemel neergedaal het en Sy stem duidelik hoorbaar weerklink het tydens Jesus se…

22 April, 2024
Lukas 2:1-7 VIDEO | OUDIO Oor vier weke is dit Pinkster. In hierdie tydperk gaan ons poog om die verhaal van Pinkster en die aanloop daartoe te vertel en ons begin sommer héél voor by Jesus se geboorte. Dis immers…

19 April, 2024
2 Timoteus 4:14-22 VIDEO | OUDIO Dikwels voel ek en jy baie bitter oor dinge wat mense ons aangedoen het of dalk omdat hulle die saak van die Here skade berokken het. Partymaal is dit mede-gelowiges wat die pad byster…

18 April, 2024
2 Timoteus 4:9-13 VIDEO | OUDIO Wat maak dat ‘n evangeliebedienaar “die wêreld liefkry”? In Kol. 4:14 asook in Filemon 24 lees ons van Demas, waar Paulus terloops meld dat hy by hom is. Ons weet eintlik baie min van…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025