Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 May, 2020
Openbaring 6 Jesus, die Lam van God het die boekrol ontvang. Dit was verseël met sewe seëls, en nou begin Hy die seëls oopmaak. Soos hulle oopgemaak word, hoor ons van allerhande oordele wat die aarde tref. Hierdie is egter…

28 May, 2020
Openbaring 5 ‘n Baie dramatiese toneel speel af rondom God waar Hy sit op Sy troon. In Sy regterhand hou Hy ‘n verseëlde boekrol vas, maar daar is niemand wat dit kan oopmaak nie. Johannes raak diep bedroef omdat niemand…

27 May, 2020
Openbaring 4 Watter jong seun soek dan nou nie avontuur nie? In 1960 vertel iemand ons van ‘n grot iewers in die Laeveld, en ons gesin besluit om te gaan kyk. En so lei hierdie gids, ‘n klein Swazi seuntjie…

26 May, 2020
Openbaring 3:14-22 Die brief aan die gemeente in Laodisea is die laaste van sewe briewe. Laodisea was die rykste stad in Frigië. Die stad was veral beroemd vir sy florerende tekstielnywerheid, sy banksentrum en sy mediese skool wat wêreldberoemd was…

25 May, 2020
Openbaring 3:7-13 Filadelfia! Wát ‘n pragtige naam vir ‘n stad! Dit beteken “Broederliefde”. Filadelfia het ook bekend gestaan as “die Poort na die Ooste”, want dit was die deur na die plato van Klein-Asië. Gevolglik het die stad ‘n florerende…

22 May, 2020
Openbaring 3:1-6 Die pragtige stad Sardis was rondom ‘n hoë heuwel gebou, wat strategies vir hulle uitstekende militêre sekuriteit verleen het. Dit was bitter moeilik vir enige vyand om dit in te neem. Juis hierdie feit het gemaak dat die…

21 May, 2020
Openbaring 2:18-29 “Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle liefde, geloof, diensvaardigheid en volharding.” Pragtige woorde aan die gemeente in Tiatira! Tiatira was ‘n handelsentrum waar tekstielwerkers, leerlooiers, skrynwerkers, wewers en pottebakkers gewerskaf het. Lidia, die Purperverkoopster van…

20 May, 2020
Openbaring 2:12-17 Johannes se boodskap aan Pergamum stuit jou teen die bors, want baie gou kom jy agter dat dit in daardie stad gegons het van Satansbedrywighede. Pergamum het oorgenoeg mooi dinge gehad om mee te kon spog, soos ‘n…

19 May, 2020
Openbaring 2:8-11 Mev. Chang, ‘n bejaarde dame in Sjina, was alreeds as jong meisie wreed vervolg vir haar geloof. Toe sy vir die eerste keer in isolasie in die tronk beland, word sy in die pikdonker sel in die haglikste…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025