28 February, 2019
Matteus 14:22-33 Om mense gesond te kan maak, is darem nog aanvaarbaar. Om water in wyn te laat verander, is asemrowend. Om vir ‘n skare van vyftien duisend kos te gee uit niks, grens aan die absoluut onmoontlike. Maar om…
27 February, 2019
Matteus 14:13-21 Johannes is diep geskok toe hulle die nuus kry van sy naamgenoot, Johannes die Doper se grusame en onverstaanbare moord. Dit het die gemeenskap geskud! Selfs Jesus is diep daardeur getref, sovéél só dat Hy net alleen êrens…
26 February, 2019
Matteus 10:16-33 Johannes sit en peins, daar op die eiland Patmos. Dit is alreeds meer as sestig jaar gelede wat hierdie dinge gebeur het. So baie water het in die see geloop en soveel dinge het gebeur. Hy is die…
25 February, 2019
Matteus 9:35-10:15 Dag-vir-dag sien Johannes hoedat die skares aangroei. Die mense vertrap mekaar om net naby Jesus te kom. Jesus het een aand vir Johannes vertel hoe bitter jammer Hy hulle kry. Toe sê Hy ‘n snaakse ding, dat die…
22 February, 2019
Lukas 8:40-56 Johannes is bitter moeg. Is daar dan nie ‘n bietjie rus vir hulle nie? Na gister se ellelange preek moes hulle heelnag spook en spartel in die storm. Skaars geland anderkant, of daar is die drama met die…
21 February, 2019
Lukas 8:26-39 Johannes en sy geselskap het by Kapernaum, op die noordelike oewer van die meer van Galilea in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar, verby Tiberias en Hippus. En omtrent dáár het…
20 February, 2019
Matteus 8:23-27 Om te preek is harde werk! Dit klink dalk baie snaaks, as jy dit nog nie gedoen het nie. Maar glo my, ek wéét! Alhoewel ek nie ‘n dominee is nie, kry ek dikwels die geleentheid om in…
19 February, 2019
Matteus 13:1-23; Lukas 8:4-15 Johannes se gedagtes dwaal baie ver, hier waar hy as balling op die eiland Patmos sit. Ja, hy trek nou al diep in die negentig. Die Here was vir hom baie goed! Hy dink weer terug…
18 February, 2019
Matteus 6:9-15 Johannes verstaan maar ál te goed van die Naam van God wat geheilig moet word. Dit is dan van babatyd in hom ingegraveer dat jy nie God se Naam ydellik mag gebruik nie. Jy spreek nie eers Sy…