31 August, 2020
Lukas 18:1-14 Kyk Video Iemand skryf vir my dat sy aanhou bid en bid vir ‘n sekere saak, maar dat dit voel asof die Here nie die gebed hoor nie. Dit voel asof sy teen ‘n plafon vasbid, en dat…
28 August, 2020
1 Petrus 3:18-22 Kyk die Video Is spoke ‘n werklikheid? Is hule dalk die geeste van dooie mense wat hier ronddwaal? Grootoog vertel die plaaswerker my van die afkop-man wat snags hier rondsluip, of eerder rondjaag op sy perd. Die…
27 August, 2020
1 Korintiërs 15:35-58 Kyk die Video As daar lewe na die dood is, hoe gaan ons lyk in die hiernamaals? Kom ek neem jou weer terug na gister se sonneblomland, ek wil jou graag iets opwindend wys! Wat sien jy…
26 August, 2020
1 Korintiërs 15:12-34 Gister het ons die vraag gevra, of daar ooit ‘n ewige lewe is? Is alles nie maar dalk net ‘n versinsel nie? Die meeste gelowiges gaan antwoord dat dit tog net logies behoort te wees dat die…
25 August, 2020
1 Tessalonisense 4:13-18 Kyk die Video Onthou jy nog die treurmares en Jeremiades van die Briels? Ek het as kind koue rillings gekry as hulle sing van grafte en lyke en bittere, hartseer verlangens - en natuurlik daardie berugte trein…
24 August, 2020
Lukas 13:1-9 My dogter Anita besluit om na Israel te gaan om op ‘n kibbuts te gaan werk vir ‘n jaar of twee. En so neem ons haar die dag lughawe toe vir haar vertrek. Op pad lui my Mosbolletjie…
21 August, 2020
1 Korintiërs 1:18-31 Haarkappers is spraaksame mense, want hulle kliënte verwag van hulle om ‘n gesprek aan die gang te hou terwyl hulle daar sit. Al die sake van die dag word aangeraak - die politiek, die weer, die ekonomie…
20 August, 2020
Lukas 7:18-23 Het jy al ooit getwyfel in jou geloof? Het die gedagte al ooit deur jou kop geflits, dat hierdie hele “Godsdiens-storie” dalk net iets is wat in ons koppe is? In ons pragtige dorpie Ballito is daar op…
19 August, 2020
Efesiërs 1:5-14 ‘n Laaste gedagte oor die uitverkiesing. Dit is Januarie 1966 in Potchefstroom. Op die paradegrond staan ons manne ingeryg soos garnale aan ‘n sosatiestokkie. Garnale inderdaad, want die bloedige son het ons almal bloedrooi gebrand! “Nommer 6508414, tree…