Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 September, 2025
Hebreërs 3:7-19 VIDEO | LUISTER As die Dominee die kansel bestyg, voel ek sommer aan my beendere dat hier vanoggend ’n swael-en-vuur preek gaan kom. En ek is ook nie verkeerd nie. Hierdie besoekende leraar van 'n sendingstasie is hewig…

29 September, 2025
Hebreërs 3:1-6 VIDEO | LUISTER Dawid was vir die Jode van weleer die koning by uitstek en selfs vandag is hy dit nog steeds! Hy is die grootste koning in die geskiedenis en dit is met groot ontsag wat daar…

26 September, 2025
Hebreërs 2:5-18 VIDEO | LUISTER Oopmond sit ek en luister, plat op die grond, en ek drink elke woord in van die drie ou manne wat so heerlik sit en gesels oor die “ou dae”. Oupa is daar en Ouma…

25 September, 2025
Hebreërs 2:1-4 VIDEO | LUISTER Stel jouself voor - jy is op ‘n salige vakansie by die Victoria waterval. Alles is só idillies en jy het nie ‘n bekommernis in die wêreld nie! Iemand nooi jou uit vir ‘n bootrit…

23 September, 2025
Hebreërs 1:1-14 VIDEO | LUISTER Is die Ou Testament vandag nog vir ons relevant? Moet jy dit nie maar oorslaan en liewer net die Nuwe Testament lees nie? Die Ou Testament is tog net vol grillerige verhale van doodslag, oorlog…

22 September, 2025
Hebreërs 1:1-4 VIDEO | LUISTER Die boek Hebreërs begin met 'n geloofsbelydenis oor Jesus. Wat glo ons van Jesus? Die skrywer wil hierdie punt opklaar en duidelik maak voordat hy verder gaan met sy skrywe, sodat ons sal weet van…

19 September, 2025
Hebreërs Inleiding VIDEO | LUISTER Vir baie jare het ons in ‘n groot huis gebly. En toe kom die dag dat ons die huis moes verkoop en in ‘n eenslaapkamer woonstelletjie intrek. In ‘n sekere sin was hierdie ‘n nagmerrie-ervaring…

18 September, 2025
Gewaarborgde Oorwinning Daniël 12:8-13 VIDEO | LUISTER Willie Hanekom skryf ‘n paar jaar gelede uit Perth in Australië vir my dat dit wel waar is dat slegs 4% van die Aussies Christene is, maar dat die kerk in Australië aan…

17 September, 2025
Daniël 12:5-7 VIDEO | LUISTER Terwyl die bejaarde ou profeet, Daniël nog staan en wonder oor al die dinge wat die engel vir hom vertel het, verander die toneel skielik voor sy oë. Daniël staan by die Tigrisrivier, en weerskante…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026
Om Kinders Groot te Maak
17 August, 2026