Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 March, 2022
Johannes 9:35-41 VIDEO * OUDIO Ons het gesien watter verskriklike lot die blinde man wat Jesus genees het getref het. Die Joodse leiers het hom uit die sinagoge verban. Dalk was hy die eerste van die Christene wat deur die…

30 March, 2022
Johannes 9:13-34 VIDEO * OUDIO Die sage van die blinde man wat Jesus genees het, het nie geëindig met sy genesing nie, dit was maar net die begin. ‘n Feit wat nie voorheen aan ons vermeld was nie, is dat…

29 March, 2022
Johannes 9:1-12 VIDEO * OUDIO Hierdie beproewings wat ons tref - is hulle nie maar God se straf op ons sondes nie? As dit die dag met ons swaar gaan, is die Here nie dalk besig om ons te straf…

28 March, 2022
Johannes 8:48-59 VIDEO * OUDIO Jesus word gruwelik beledig deur die Jode, op die ergste moontlike manier. In die eerste plek noem hulle Hom ‘n Samaritaan. Vir ‘n Jood is dit ‘n verskriklike ding om te sê, want soos ons…

25 March, 2022
Johannes 8:31-47 VIDEO * OUDIO Kan iemand wat Jesus in geloof aanvaar het, sy geloof verloor en dus weer verlore raak? Daar is al menige warm debatte oor hierdie vraag gevoer! Is dit moontlik dat jy jou geloof in Jesus…

24 March, 2022
Johannes 8:21-30 VIDEO * OUDIO Jesus was in gesprek met die Jode. Hulle het Hom allerhande vrae gevra en Jesus het hulle antwoorde gegee wat hulle gladnie verstaan het, of dalk wóú verstaan nie. Sy gesprek met die Jode is…

23 March, 2022
Johannes 8:12-20 VIDEO * OUDIO Ons sit in die Bos by ‘n heerlike, gesellige kampvuurtjie. Dit is laataand, en die vuurtjie knetter en vlam op as ek die laaste paar kurkdroë sekelbostakkies opgooi. ‘n Heerlike geur van egte boskruie vul…

22 March, 2022
Johannes 8:1-11 VIDEO * OUDIO Johannes vertel dat Jesus die nag op die Olyfberg deurgebring het. ‘n Rabbi was daardie tyd se ekwivalent van ‘n professor, dus iemand wat redelik luuks gelewe het. Jesus was anders, Hy het dikwels sommer…

18 March, 2022
Johannes 7:40-52 VIDEO * OUDIO “Nee, ek lees nie die Ou Testament nie!” sê sy vir my. “Die ou dinge het mos verbygegaan! Dis net die Nuwe Testament wat vandag van toepassing is op ons gelowiges!” ‘n Frons vorm op…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Moses Protesteer Alweer
13 June, 2025
Die Israeliete Kerm
12 June, 2025
Ontmoeting met Farao
11 June, 2025
Terug na Egipte
10 June, 2025
Drie Wondertekens
9 June, 2025