Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 July, 2023
Matteus 19:1-12 VIDEO | OUDIO Ek sit eendag so in die Laeveld op die stoep, die aktiwiteite van ‘n Rooibek Neushoringvoël en dophou. Ons het mieliepitte en ‘n bietjie oorskietkos voor die stoep uitgegooi, en Meneer Neushoring het dit ontdek…

28 July, 2023
Matteus 18:21-35 VIDEO | OUDIO Ek wil vandag 'n klip in die bos gooi en jou vra hoeveel keer jy al sonde gedoen het? Moontlik sal jy antwoord: “Watter soort van vraag is dit dan?! Ek is ‘n goeie mens…

27 July, 2023
Matteus 18:6-20 VIDEO | OUDIO Eers klink dit soos die geruis van die wind deur die bome, maar dan hoor ek die botone: skwiek, tjorrel, knor, mor, borrel, en ek wéét sommer wat op pad is! Bo die vaal gras…

26 July, 2023
Matteus 18:1-5 VIDEO | OUDIO As voorgeskrewe boek vir Matriek, het ek ‘n Hollandse verhaal gehad met die titel: “De Klijne Johannes”. Hierdie eenvoudige verhaaltjie met ‘n baie diep betekenis het ‘n geweldige indruk op my gemaak! Dit handel oor…

25 July, 2023
Matteus 17:22-27 VIDEO | OUDIO Belasting is ‘n ding wat jy gewoonlik met ‘n baie swaar hart betaal. As daar dan nou vir jou gesê word dat jy, op grond van jou herkoms nie nodig het om belasting te betaal…

24 July, 2023
Matteus 17:14-21 VIDEO | OUDIO Waarom gebeur wonderwerke nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke wérklik nie meer vandag nie? Gebeur wonderwerke nog werklik? Waarom gebeur wonderwerke net met ander mense en nie met my nie? Is daar dalk iets fout…

21 July, 2023
Matteus 17:1-13 VIDEO | OUDIO Wintertyd kan dikwels uiters frustrerend wees vir die voëlkyker, want dan lyk die hele lot dieselfde. Natuurlik is daar uitsonderings, maar as jy kyk na die KBV’s (dis nou die Klein Bruin Voëltjies), dan is…

20 July, 2023
Matteus 16:21-28 VIDEO | OUDIO Jy beplan dikwels dinge baie mooi en werk aan jou saak. Uiteindelik val alles mooi in plek en jy dink: “Nou is my kop deur! Ek Het Dit!” En dan tuimel jou hele kaarthuisie inmekaar…

19 July, 2023
Matteus 16:13-20 VIDEO | OUDIO Petrus se belydenis was deur die eeue ‘n baie taai toffie vir die kerk, want daar is duidelik twee wyd uiteenlopende sieninge hieroor. Aan die een kant reken die Katolieke kerk dat Jesus se woorde…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Moses Protesteer Alweer
13 June, 2025
Die Israeliete Kerm
12 June, 2025
Ontmoeting met Farao
11 June, 2025
Terug na Egipte
10 June, 2025
Drie Wondertekens
9 June, 2025