30 April, 2025
Handelinge 2:1-13 VIDEO | OUDIO Vir die afgelope week nou al stroom Jode van regoor die wêreld Jerusalem binne vir die groot oesfees, Pinksterfees. Dit is tradisie dat almal hulle eerste opbrengste van hulle oes op die spesifieke Sondag van…
29 April, 2025
Handelinge 1:9-26 VIDEO | OUDIO Petrus se maag is op 'n knop getrek van pure senuwees. “Doen ons ooit vandag die regte ding?” wonder hy. Maar dan skud hy die gedagte weer af: “Ja, dit kom beslis van God af…
25 April, 2025
Johannes 21:15-19 VIDEO | OUDIO Dit is die gelukkigste uurtjie wat Petrus nog óóit in sy lewe beleef het. Na al die drama en hartseer en die grusame dag by die kruis, sit hy nou knus langs sy geliefde Meester…
24 April, 2025
Johannes 21:1-14 VIDEO | OUDIO Petrus sug swaar – hy is verveeld. Vir drie jaar het hy en die ander manne dag-vir-dag saam met Jesus deurgebring. Hulle het gewoond geraak aan die harde werk van skare-beheer en mense organiseer sodat…
23 April, 2025
Lukas 24:13-49 & Johannes 20:19-31 VIDEO | OUDIO Petrus skrik hom byna in 'n ander geloof in as iemand baie hard aan die deur hamer: “Maak oop! Maak oop!” Die manne is almal bymekaar en saam met hulle die vroue…
22 April, 2025
Lukas 23:50-56 & Johannes 19:38-42 VIDEO | OUDIO Petrus word wreed uit sy rustelose slaap geruk: “Petrus! Petrus, kom gou! Iets verskriklik het gebeur!” Maria Magdalena is histeries en uitasem gehardloop. Petrus spring regop. “Wat's fout, Maria?” Daar kon beslis…
17 April, 2025
Lukas 23:50-56 & Johannes 19:38-42 VIDEO | OUDIO Die Sabbat breek aan - die langste, droewigste Sabbat in Petrus se ganse lewe. Nadat hy van die kruistoneel af weggehardloop het, het hy doelloos rondgedwaal. As hy hom kry, is dit…
16 April, 2025
Lukas 23:1-49 & Johannes 18:28-19:37 VIDEO | OUDIO Dis al laat-oggend voor Petrus die moed het om weer sy gesig te wys. Hy probeer sy ore toedruk as hy die groot skare Jode woedend hoor raas en skreeu en vloek…
15 April, 2025
Lukas 23:13-25 VIDEO | OUDIO Petrus luister ongeduldig na een van die lede van die Joodse Raad wat intussen tot ander insigte gekom het. Die ongelooflike het gebeur en die man het nou ook 'n volgeling van Jesus geword. Hy…