Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 January, 2020
Lukas 12:13-34 Ek staan elke keer verstom hoe Jesus eenvoudige gebeure omgeswaai het om die mense groot lewenslesse te leer. Terwyl die skares steeds rondom Jesus saamdrom, kla iemand dat sy broer nie sy erfporsie met hom wil deel nie…

30 January, 2020
Matteus 6:9-15 Ons kan letterlik boeke skryf oor die vierde bede, waar ons die Here vra om ons sondes te vergewe. Ek het oor die jare al talle briewe gehad waar mense my met trane vra of dit ooit moontlik…

29 January, 2020
Matteus 6:9-15 Met die belangrikste deel van die gebed agter die rug, kom die tweede deel wat gaan oor myself en my medemens. Dit gaan oor my daaglikse behoeftes, die vergifnis van my sondes en die versoekings in my lewe…

28 January, 2020
Matteus 6:9-15 In die vorige dagstukkie het ons gesien dat Ons Vader in die hemel is en dat ons Sy wonderlike Naam moet heilig. Ons besef ook terdeë dat Hy die Koning is van die ganse skepping. Hy het elke…

27 January, 2020
Matteus 6:9-15 So dikwels het ek al gehoor dat iemand sê: “Ek weet nie hoe om te bid nie.” En dan natuurlik die nagmerrie van menige ouderling: “Ek sterf tien dode as ek in die openbaar moet bid!” As ek…

24 January, 2020
Matteus 6:5-8 Help dit ooit om te bid? Mors ek nie dalk maar net my tyd nie? En mors ek nie miskien ook God se kosbare tyd nie? In Matteus 6:8 staan daar tog immers geskrywe dat God alreeds weet…

23 January, 2020
Matteus 6:1-4 Ek het al so dikwels die toets van Matteus 6 met ‘n onderskeiding gedop! En keer-op-keer voel ek agterna soos ‘n wurm! Ek is al menigmaal deur ‘n bedelaar gekonfronteer, en elke keer het hy ‘n lang storie…

22 January, 2020
Lukas 6:27-36 Wat beteken dit om waarlik lief te hê? Is dit maar net om diegene wat vir jou dierbaar is, jou gesin, familie, vriende, mede-gelowiges lief te hê? Die eise wat Jesus in vanoggend se Skrifgedeelte stel, plaas jou…

21 January, 2020
Matteus 5:33-42 “Het julle ouens gehoor: die derde wêreldoorlog het so pas uitgebreek!” ‘n Baie opgewonde seun beduie daar na Amerika se rigting. “Die Amerikaners en Russe is al besig om op mekaar te skiet met atoombomme!” “Haai rêrag? Sweer…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025