Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

28 February, 2020
Johannes 4:1-18 Ek sien eenmaal ‘n beriggie in die koerant, dat Liz Taylor op trou staan. “Wonderlike nuus!” sou ‘n mens mos sê van enige huwelik-in-wording. Maar nee, in haar geval was dit stokou nuus! Dit was toe al haar…

27 February, 2020
Johannes 3:16-18 Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word. Dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin. Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier Evangelies oor Jesus lees in…

26 February, 2020
Johannes 3:9-15 Nadat Jesus so mooi vir Nikodemus verduidelik het van die wind en die wedergeboorte, verstaan Nikodemus, die bekende leermeester, steeds nie. “Maar hoe is dit tóg moontlik?” sug hy. Die metode wat Jesus gebruik om hierdie wonderlike waarhede…

25 February, 2020
Johannes 3:4-8 Wanneer Jesus vir Nikodemus sê dat jy weer opnuut gebore moet word, dan verstaan die kêrel dit totaal verkeerd. Hy wil redeneer dat dit dan mos sou dui op ‘n fisiese geboorte waar ‘n ou man letterlik weer…

24 February, 2020
Johannes 3:1-4 Nikodemus was ‘n baie belangrike man. Hy was ‘n leiersfiguur onder die Jode, ‘n geleerde man wat toegewy was aan die wet van God. Hy was ‘n Fariseër en ‘n gerespekteerde leermeester. Maar hy was ook lid van…

21 February, 2020
Lukas 9:44-50 Sondagoggend gaan staan die dominee voor die gemeente. Skielik, uit die bloute kondig hy aan: “Liewe gemeente, ek wil julle net inlig dat ek binnekort nie meer met julle gaan wees nie.” Daar sak so ‘n gegons oor…

20 February, 2020
Markus 9:14-29 Petrus huppel die berg af. Hy kan steeds nie glo dat hy deel kon wees van hierdie wonderlike ondervinding op die berg nie. Hy het waarlik die hemel geopend gesien. En dan was daar Elia en Moses! Hy…

19 February, 2020
Markus 9:2-8 Dit was nie ‘n baie goeie week vir Petrus nie. Jesus se woorde maal gedurig deur sy kop: “Moenie in my pad staan nie, Satan!” “Waarom sê ek tog al die verkeerde dinge op die verkeerde plek?” snik…

18 February, 2020
Markus 8:34-9:1 Skok is duidelik te lees op die gesigte van die twaalf. Jesus het so pas vir hulle vertel van hoe Hy sou moes ly, en dat Hy totaal verwerp sou word en dat Hy selfs doodgemaak sou word…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025