12 December, 2025
Lukas 2:1-7 VIDEO | LUISTER Hierdie is ons laaste dagstukkie vir die jaar. Ons hervat weer op Maandag 12 Januarie. Dit is nog pikdonker as Josef daardie oggend vir Maria op die donkie tel. Daar heers ‘n gemoedelike stemming onder…
11 December, 2025
Johannes 13:31-38 VIDEO | LUISTER Moeder Theresa is deur die wêreld gesien as ‘n ikoon van diensbaarheid en liefde. Sy is vereer met ‘n Nobel Prys, die hoogste eer wat enigeen kan kry. Maar as ons na haar lewe gaan…
10 December, 2025
Verskeie Psalms VIDEO | LUISTER In verskeie van die Psalms word God se troue liefde besing. Hier is slegs enkeles van hulle: Psalm 33:3-5 - Sing vir Hom 'n nuwe lied; speel mooi op snaarinstrumente met uitroepe van vreugde. Want…
9 December, 2025
Psalm 23 VIDEO | LUISTER Al ooit gewonder hoe Psalm 23 gebeur het? Elke lied het iewers ‘n storie, is dit nie so nie? ‘n Frisgeboude jong seun met ‘n rooierige gelaat stap saam met sy troppie skape deur die…
8 December, 2025
Efesiërs 3:17-19 VIDEO | LUISTER Is dit dan werklik nodig om dinge weer en weer te herhaal? As jy ‘n ouer is met jong kinders, sal jy sékerlik weet dat jy elke aand met badtyd dieselfde rympie moet herhaal: “Was…
5 December, 2025
1 Korintiërs 13:8-13 VIDEO | LUISTER Paulus ag die liefde geweldig belangrik! In 1 Kor 13 lees ons sy aangrypende lied oor die liefde. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus…
4 December, 2025
Lukas 15:11-32 VIDEO | LUISTER Jesus vertel 'n gelykenis – 'n storie om God se onbegryplike liefde te demonstreer, 'n storie wat jou waarlik aan die hart ruk! Die verhaal begin waar die jongste broer sy pa kom vra vir…
3 December, 2025
Johannes 3:16-18 VIDEO * OUDIO Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word - dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin! Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier evangelies…
2 December, 2025
1 Johannes 4:7-12 VIDEO | LUISTER “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle het getoor met die meisies se harte! Salomo…