28 February, 2025
Matteus 9:9-13 & Lukas 5:27-32 VIDEO | OUDIO Simon is 'n baie bekommerde man. Sy maag maak 'n pynlike draai, hy het nog nooit in sy lewe by 'n tollenaar gaan eet nie. Hy was nog nie eers in een…
27 February, 2025
Matteus 9:9-13 & Lukas 5:27-32 VIDEO | OUDIO Simon loop ingedagte saam met Jesus deur die strate van Kapernaum, saam met hom nog 'n klompie van die gereelde dissipels wat besluit het om Jesus te volg. 'n Paar van hulle…
26 February, 2025
Lukas 5:17-26 VIDEO | OUDIO Simon glimlag in sy baard - daardie dag toe hy so half teësinnig besluit het om hierdie Rabbi te volg, was beslis die regte besluit. Kyk net hoe stroom die mense elke dag na Jesus…
25 February, 2025
Matteus 6:5-15 VIDEO | OUDIO Simon skud sy kop meewarig: “Meester, kyk net na daardie kêrel – hy staan sowaar en bid op die straathoek! Dis nou wat ek noem dweep met sy Godsdiens. Dink hy miskien hy kan iemand…
24 February, 2025
Matteus 5:38-48 & Eksodus 21:22-25 VIDEO | OUDIO Simon voel vanoggend baie verbitterd. Sou een van daardie haatlike Romeinse soldate nie vanoggend vir hom wat Simon is kom staan en rondbeveel nie, só asof hy die offisier se vloerlap is…
21 February, 2025
Johannes 2:1-11 VIDEO | OUDIO Simon is baie opgewonde. Jesus het hulle vertel dat Hy 'n uitnodiging gekry het na ‘n bruilof, en dat Hy hulle wou saamneem. Simon weet natuurlik dat 'n bruilof ‘n lang uitgerekte affêre kon wees…
20 February, 2025
Lukas 6:1-11 VIDEO | OUDIO Simon is 'n baie verwarde man. Die afgelope week het hy die wonderlikste dinge aanskou en die wysheid het gestroom oor die lippe van sy Meester. Maar één ding het bly krap. 'n Week gelede…
19 February, 2025
Lukas 4:38-41 VIDEO | OUDIO Simon se gemoed is in twee geskeur. Aan die een kant het hy so pas die grootste wonderwerk van sy ganse lewe aanskou. Voor sy oë het die besetene, wat al vir soveel jare Kapernaum…
18 February, 2025
Markus 1:21-28 VIDEO | OUDIO Opgewondenheid tintel deur Simon se are wanneer hy en sy drie vissersmaats saam met Jesus stap op pad na Kapernaum. Hulle hang letterlik aan Sy lippe, want Hy praat so boeiend. Baie gou vergeet Simon…