31 May, 2017
Matteus 6:9-15 Ons kan letterlik boeke skryf oor die vierde bede, waar ons die Here vra om ons sondes te vergewe. Ek het oor die jare al talle briewe gehad waar mense my met trane vra of dit ooit moontlik…
30 May, 2017
Matteus 6:9-15 Met die belangrikste deel van die gebed agter die rug, kom die tweede deel wat gaan oor myself en my medemens. Dit gaan oor my daaglikse behoeftes, die vergifnis van my sondes en die versoekings in my lewe…
29 May, 2017
Matteus 6:9-15 In die vorige dagstukkie het ons gesien dat Ons Vader in die hemel is en dat ons Sy wonderlike Naam moet heilig. Ons besef ook terdeë dat Hy die Koning is van die ganse skepping. Hy het elke…
26 May, 2017
Matteus 6:9-15 So dikwels het ek al gehoor dat iemand sê: “Ek weet nie hoe om te bid nie.” En dan natuurlik die nagmerrie van menige ouderling: “Ek sterf tien dode as ek in die openbaar moet bid!” As ek…
25 May, 2017
Matteus 6:5-8 Help dit ooit om te bid? Mors ek nie dalk maar net my tyd nie? En mors ek nie miskien ook God se kosbare tyd nie? In Matteus 6:8 staan daar tog immers geskrywe dat God alreeds weet…
24 May, 2017
Matteus 6:1-4 Ek het al so dikwels die toets van Matteus 6 met ‘n onderskeiding gedop! En keer-op-keer voel ek agterna soos ‘n wurm! Dit het al so dikwels gebeur dat ek deur ‘n bedelaar gekonfronteer is, elke keer met…
23 May, 2017
Matteus 5:43-48 Oorlog is ‘n verskriklike ding, en ek dink ons ou wêreld het die afgelope klompie jare genoeg gehad daarvan. As jy vandag een van die oues van dae is, dan sal jy seker nog die verskrikking van die…
22 May, 2017
Matteus 5:33-42 “Het julle ouens gehoor: die derde wêreldoorlog het so pas uitgebreek!” ‘n Baie opgewonde seun beduie daar na Amerika se rigting. “Die Amerikaners en Russe is al besig om op mekaar te skiet met atoombomme!” “Haai rêrag? Sweer…
19 May, 2017
Matteus 5:27-32 Wys my die man wat nie ‘n oog vir ‘n mooi meisie het nie! En wys my die vrou wat nie met waardering kan kyk na ‘n aantreklike man nie! Eisch! As ek dan na die eise kyk…