Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 October, 2022
Markus 14:66-72 VIDEO * OUDIO ‘n Goeie vriend stuur vir my hierdie skakel van Help4Missions en die wonderlike werk wat hulle doen. Kyk gerus daarna. bit.ly/help4m1 Terwyl die tempelwagte en die manne met die stokke en kieries vir Jesus na…

28 October, 2022
Markus 14:53-65 VIDEO * OUDIO In die vroeë oggendure, nog lank voordat die haan gekraai het, word Jesus voor die Sanhedrin, die Joodse Raad gebring. Vir ’n begin was hierdie ’n onwettige verhoor, want volgens Joodse regspleging was dit nie…

27 October, 2022
Markus 14:41-51 VIDEO * OUDIO Petrus word weereens uit ‘n rustelose slaap geruk wanneer Jesus die derde keer na die drie manne toe kom: “Slaap en rus julle nog steeds?” Petrus voel asof hy inmekaar kan krimp van skaamte. Dan…

26 October, 2022
Markus 14:32-40 VIDEO * OUDIO Dit is die langste nag óóit in Petrus se lewe, waar hy saam met Johannes en Jakobus teen die skurwe stam van ’n knoetsige ou olyfboom gaan sit. Hy is moeg tot diep in sy…

25 October, 2022
Markus 14: 26-33 VIDEO * OUDIO Na die ontstellende Paasmaal sing hulle ‘n lofsang. Daar is egter géén lof in vir Petrus nie, dit voel eerder na ‘n begrafnislied! Binne-in hom kóók dit! Ja, dit kan maar nét Judas wees…

24 October, 2022
Markus 14:17-25 VIDEO * OUDIO Die heerlike geur van gebraaide lam vul die bovertrek as die manne daardie Donderdagaand in die bovertrek instap. Die lam is daardie selfde oggend nog geslag en die bloed is geoffer as deel van die…

21 October, 2022
Markus 14:10-16 VIDEO * OUDIO Daar is al baie vrae gevra oor Judas se verraad, vrae sonder eenvoudige antwoorde! Was dit iets wat Judas op die ingewing van die oomblik gedoen het? Nee, dit was inderdaad beplan! Hy het nog…

20 October, 2022
Markus 14:1-9 VIDEO * OUDIO Dit was twee dae voor Paasfees, Jesus se laaste Paasfees as Mens op aarde. Direk na die Paasfees het die fees van ongesuurde brode gevolg. Hierdie fees het sewe dae geduur, waar alle suurdeeg uit…

19 October, 2022
Markus 13:24-37 VIDEO * OUDIO In die derde deel van die Profetiese rede verskuif die verskriklike verdrukking voor die wederkoms na Jesus se wederkoms sélf. Dit is die dag waarna elke gelowige met groot verwagting uitsien! Wat gaan op daardie…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025