Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 August, 2025
Daniël 9:15-19 VIDEO | LUISTER Verkeer die kerk in ‘n Krisis? In gemeentes regoor die land sien ons hoedat kerke besig is om leeg te loop - al hoe minder mense het die behoefte om ‘n erediens by te woon…

28 August, 2025
Daniël 9:4-14 VIDEO | LUISTER Plagiaat! Plagiaat! So wil party Bybelkritici skree oor Daniël se gebed. Maar kom ons begin héél voor: Wanneer Daniël Jeremia se profesieë lees, dan kom hy baie diep onder die besef dat sy volk gesondig…

27 August, 2025
Daniël 9:1-3 VIDEO | LUISTER Daar is ‘n nou verband tussen hoofstuk 8 en 9 van Daniël. In beide boeke tree die engel Gabriël op. Maar hierdie was nie die laaste boodskap wat Gabriël moes aflewer nie: ‘n paar honderd…

26 August, 2025
Daniël 8:18-27 VIDEO | LUISTER Die arme Daniël het hom boeglam geskrik (letterlik en figuurlik!) toe die engel Gabriël met hom begin praat. Nadat die arme man tot sy sinne gekom het, begin Gabriël vir hom die visioen uitlê. Die…

25 August, 2025
Daniël 8:15-18 VIDEO | LUISTER My Oupagrootjie het ons eenmaal die verhaal vertel van ‘n baie vroom, Godvresende familielid wat tweekeer deur ‘n engel besoek is. Die eerste keer het die engel vir hom kom sê dat hy op ‘n…

24 August, 2025
Behandeling van slawe in die Kaap ca. 1800 1. Ligte tot ernstige fisiese straf: Slaan en gesels: Slawe is dikwels met 'n roede, stok of katstert geslaan. Die katstert was 'n soort roede met 'n tou of sweer aan die…

24 August, 2025
Wat het gebeur toe Saddam Hussein Babilon herbou? 1. Ambisie en simboliek Herstel van antieke strukture: Sowat vanaf 1978 het die Ba’ath-regering onder Saddam Hussein ’n ambisieuse projek begin: die gedeeltlike herbou van Babilon bo-op die ou ruïnes. Daaruit het…

24 August, 2025
1 Makkabeërs 6:1–16 (gedeelte oor Antiochus se siekte en dood) En koning Antiochus het deur die boonste streke van Persië getrek. Daar het hy gehoor dat in Elymais, in die land van Elam, ’n stad was wat beroem was om…

24 August, 2025
1 Makkabeërs 1:11–15 In daardie dae het daar uit Israel goddelose manne opgestaan wat gesê het: “Kom, laat ons ’n verbond sluit met die nasies rondom ons, want sedert ons onsself van hulle afgesonder het, het baie kwaad oor ons…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025