31 July, 2019
1 Korintiërs 9:1-18 ‘n Ruk gelede hoor ek hoe iemand gal-afgaan oor ‘n sekere leraar se vergoeding. Dit sou kwansuis ‘n skande wees dat die gemeente hom soveel moet betaal! Baie mense gaan nog steeds van die standpunt uit dat…
30 July, 2019
1 Korintiërs 8:1-13 Hoe ver strek my Christelike vryheid? Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons seker alreeds gevra het. Mag ek byvoorbeeld varkvleis eet? Dit word tog duidelik in die Ou Testament verbied! Dan is daar weer gelowiges…
29 July, 2019
1 Korintiërs 7:1-40 Dit wil voorkom asof verskeie mense vir Paulus briewe geskryf het oor die probleem van prostitusie. Hy noem dit dat mense al vir hom briewe hieroor geskryf het om antwoorde te kry. Vandag word die vrae selfs…
26 July, 2019
1 Korintiërs 6:12-20 Prostitusie is in Suid-Afrika teen die wet, maar die gereg draai gewoonlik ‘n blinde oog as hulle die dinge sien gebeur. Daar was selfs ‘n groot deel van die parlement wat prostitusie wou wettig. Maar daar is…
25 July, 2019
1 Korintiërs 6:1-11 Opspraakwekkende hofsake is aan die orde van die dag. En nou praat ek nie oor 'n hofsaak soos dié van Oscar destyds nie. Ek praat oor siviele hofsake waar mense mekaar aanvat oor die een of ander…
24 July, 2019
1 Korintiërs 5:1-13 Die maroelas in die Laeveld het daardie jaar baie mooi gedra, en by my aankoms in die Bos lê die maroelas sulke plate onder die bome, nét reg vir die eet. Vir die ouens wat nie maroelas…
23 July, 2019
1 Korintiërs 4:14-21 Kinders alleen by die huis kan dikwels groot moeilikheid beteken. Die fliek “Home Alone” is sékerlik baie vergesog en oormatig oordryf, maar dit laat jou dink dat jy nie ‘n kind alleen los by die huis nie…
22 July, 2019
1 Korintiërs 4:6-13 Paulus stap ongedurig op en af. Hy is bitterlik omgesukkel as hy net dink hoe daardie gemeente besig is om die pot skoon mis te sit! “Skryf vir hulle”, sê hy omgekrap vir sy sekretaris, “Wie maak…
19 July, 2019
1 Korintiërs 4:1-5 Die koppe rol! Die afgelope tyd is die een hooggeplaaste na die ander se integriteit bevraagteken, en is hulle oneervol onttroon. Talle persone in die hoogste gesag, selfs mense wat gedien het as ministers, staan skuldig voor…