Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 October, 2025
Hebreërs 13:9-16 VIDEO | LUISTER Vandag s’n is ‘n baie eenvoudige onderwerp - altans op die oog af. Ons ken almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar dit is gladnie…

30 October, 2025
Hebreërs 13:7-8 VIDEO | LUISTER Die Nuwe Testament vertel vir ons van Jesus - Sy lewe op aarde, en wat Hy vir ons beteken het. En dan is daar al die briewe van Paulus, Petrus, Jakobus en andere wat ons…

29 October, 2025
Hebreërs 13:1-6 VIDEO | LUISTER Die spreekwoord lui dat jy jou vriende kan kies, maar met jou familie sit jy opgeskeep – van húlle kan jy nie ontslae raak nie! As jy die dag ‘n Christengelowige word, kry hierdie spreekwoord…

28 October, 2025
Hebreërs 12:14-29 VIDEO | LUISTER Eksodus 19 vertel die verhaal van ‘n volk wat in doodsangs gestaan het omdat hulle ‘n ontmoeting met God gehad het. Moses het die “pasgebore” Joodse volk gelei tot by die berg Sinai. Daar het…

27 October, 2025
Hebreërs 12:4-13 VIDEO | LUISTER ‘n Rottang kan ‘n skrikwekkende stukkie gereedskap wees. Die vrees wat hy inboesem hang natuurlik grootliks daarvan af in wie se hand dit is, en die bui van daardie persoon. Ek onthou ou Vere, die…

24 October, 2025
Hebreërs 12:1-3 VIDEO | LUISTER Dis bibberkoud in Pietermaritzburg as die haan kraai - daardie berugte haan wat elke jaar soveel konsternasie veroorsaak. Dis nog pikdonker, maar daar staan ‘n skare van duisende mense, almal in groot afwagting. Dan klap…

23 October, 2025
Hebreërs 11:1-40 VIDEO | LUISTER “Geloof, egter, is sekerheid van die dinge wat gehoop word, 'n bewys van die dinge wat nie gesien word nie.” Só beskryf die Hebreërskrywer die term: Geloof. Het ek God al ooit gesien? Nee, beslis…

22 October, 2025
Hebreërs 10:32-39 VIDEO | LUISTER Ek en my Mosbolletjie was jonk getroud en met ‘n blink toekoms voor ons. My geloof was borrelend, en ek kon berge versit - nog sommer ‘n splinternuwe Christen, skaars twee jaar oud in die…

21 October, 2025
Hebreërs 10:26-31 VIDEO | LUISTER Daar heers ‘n angswekkende spanning in die kamp van die vryheidsvegters - hoe het die regering uitgevind waar hulle wegkruip? Gisteraand is hulle uitmekaar geskiet, en hulle moes vlug vir hulle lewens. Vir ure al…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025