20 October, 2025
Hebreërs 10:19-25 VIDEO | LUISTER Klip-klop-klip-klop word die doodse stilte versteur, as sy agter by die kerk ingestap kom. Ek rek my nek om te kan sien wie die heiligheid so verbreek. Sy het ‘n blinknuwe paar hoëhakskoene aan wat…
17 October, 2025
Hebreërs 10:1-18 VIDEO | LUISTER Op ‘n streep stap die groep toeriste agter die gids aan in die grot - stalagmiete en stalaktiete gevorm deur duisende jare se waterwerking doem oral op in die mees bizarre vorms. Blink watertjies wat…
16 October, 2025
Hebreërs 9:23-28 VIDEO | LUISTER Elke jaar met Paasfees is hulle daar - die mense van Suid-Amerika wat so getrou boetedoen vir hulle sondes. Hulle loop deur die strate met lang, droewige gesigte, al singende terwyl hulle hulleself met swepe…
15 October, 2025
Hebreërs 9:15-22 VIDEO | LUISTER Ou Oom Herklaas het nooit enige nasate gehad nie. Ja, hy was eenmaal verlief en selfs verloof, en toe loop sy weg met sy beste vriend so kort voor die troue. Dit het bitter seer…
14 October, 2025
Hebreërs 9:1-14 VIDEO | LUISTER Ons is besig met ‘n kooroefening - die kerkkoor lewer ‘n groot optrede, en alles moet perfek wees. Ons sing ons harte uit, en die koormeester raak opgewonde. “Gaan aan!” beduie hy terwyl hy van…
13 October, 2025
Hebreërs 8:1-13 VIDEO | LUISTER In my kleintyd was was daar nog nie sulke goed soos TV’s, rekenaars of CD spelers vir vermaak nie. Om die waarheid te sê, het ons nie eers ‘n radio gehad nie - wel ‘n…
10 October, 2025
Hebreërs 7:1-28 VIDEO | LUISTER Politiek en Godsdiens is twee perde wat beslis nie saam voor dieselfde kar hardloop nie. Wanneer hierdie twee saam trek, dan is daar dikwels groot spanning. Kort voor die verkiesing van 1994 lei ons leraar…
9 October, 2025
Hebreërs 6:13-20 VIDEO | LUISTER Om te krap waar dit nie jeuk nie, kan gevaarlik wees - so het die eerste vrou in die wêreld (volgens ‘n ou Griekse legende) uitgevind. Haar naam was Pandora. Volgens hierdie verhaal is daar…
8 October, 2025
Hebreërs 6:4-12 VIDEO | LUISTER Soos jy seker al agtergekom het, is ek baie lief vir die Laeveld. Wat is dit in daardie wêreld wat my so bekoor? Dit kan beslis nie die klimaat wees nie, want dit raak onhoudbaar…