Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

7 October, 2025
Hebreërs 5:11-6:3 VIDEO | LUISTER Ons kleinkind is vanjaar 18 jaar oud, en natuurlik die mooiste jong dame in die hele wêreld! Ek onthou daardie dag nog baie goed - die eerste keer toe ek vir klein Zoë gesien het…

6 October, 2025
Hebreërs 4:14-5:10 VIDEO | LUISTER Jy sal onthou dat ons in die vorige dagstukkie gepraat het oor die donker kant in my lewe - die ID - die dier (vark?) Nie een van ons wil so wees nie, en ek…

3 October, 2025
Hebreërs 4:12-13 VIDEO | LUISTER Diere is in ‘n sekere opsig so ontstellend voorspelbaar. As jy deur die wildtuin ry, dan sal jy dadelik weet, sonder om eers te kyk, wat die rooibokke doen: hulle loop en wei, en paartyd…

2 October, 2025
Hebreërs 4:1-11 VIDEO | LUISTER Was jy al ooit moeg gewerk, rêrag pê-moeg? Ek was die afgelope ruk al dikwels by daardie punt waar ek net voel dat ek ‘n vakansie met baie rus baie dringend nodig het! Maar vir…

1 October, 2025
Hebreërs 3:7-19 VIDEO | LUISTER Kom ons gaan lees weer ‘n slag die Skriflesing wat ons gister behandel het, en dan kyk ons uit ‘n ander hoek daarna. Hoe lank moes dit die Israeliete geneem het om van Egipte tot…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Om Op Water Te Loop
12 October, 2026
Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026