Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 July, 2021
Lukas 4:5-13 Video Oudio Ons is êrens in die bos - ek weet sélf nie eers presies waar nie. Dit is in die vroeë 70ger-jare, en ek is opgeroep deur die weermag vir ‘n 3-weke kamp. Die son bak warm…

29 July, 2021
Lukas 3:23-4:4 Video Oudio ‘n Geslagsregister kan maar ‘n vervelige ding wees wat jy liewer oorslaan. Maar tóg is die simboliek en orde van name dikwels belangrik. Lukas het ‘n ander benadering tot sy geslagsregister as Matteus. Syne begin by…

28 July, 2021
Lukas 3:20-21 Video Oudio In twee kort sinnetjies beskryf Lukas ‘n gebeurtenis wat mense se asems skoon weggeslaan het - die dag toe God uit die hemel neergedaal het en Sy stem duidelik hoorbaar weerklink het tydens Jesus se doop…

27 July, 2021
Lukas 3:1-20 Video Oudio Agtien jaar gaan verby sedert die jong twaalfjarige Jesus die leermeesters en Skrifgeleerdes so op hol gehad het in die tempel. Beide Jesus en Johannes het opgegroei tot volwasse manne. Johannes het hom afgesonder in die…

26 July, 2021
Lukas 2:41-52 Video Oudio Skaars het ek aan die slaap geraak, of Pa maak my wakker met ‘n “Opstaan! Opstaan!” Flink spring ek uit die kooi uit - bewend van opgewondenheid. “Ons gaan Wildtuin toe!” Waterval Boven se ysige Hoëveldluggie…

23 July, 2021
Lukas 2:21-40 Video Oudio Is ek werklik nog verantwoordelik om my kinders kerk en Sondagskool toe te neem? Baie gelowiges skuif daardie verantwoordelikheid opsy. Die gevolg is kinders wat “moeilik” is. In skole raak kinders dikwels totaal onbeheerbaar, en onderwysers…

22 July, 2021
Lukas 2:8-20 Video Oudio Die langverwagte geboorte van die Messias het aangebreek! Hy is die Een waaroor Jesaja en Daniël geprofeteer het, die Een wat God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig uitbasuin word! Al die…

21 July, 2021
Lukas 2:1-7 Video Oudio Lukas se verhaal verskuif nou vlugtig na die anderkant van die destydse wêreld, na die swierige stad Rome. Hy vertoef nie lank daar nie, want dis van minder belang. In slegs twee kort sinnetjies skets hy…

20 July, 2021
Lukas 1:57-80 Video Oudio Elisabet se swangerskap op haar oudag is groot nuus. Almal het voorheen die arme vrou meëwarig aangekyk wanneer sy gaan water haal: “Foeitog, die arme kinderlose vrou!” Nou het dit egter verander na ‘n blik van…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Eensgesindheid
16 January, 2026
Die Groot Geskenk
15 January, 2026
Genade en Vrede!
14 January, 2026
Die Nagmerrie Gemeente
13 January, 2026
Briewe aan ‘n Gemeente
12 January, 2026