Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 January, 2022
Inleiding VIDEO OUDIO Wie is God? Hierdie is ‘n kwelvraag op mense se lippe, selfs ook baie gelowiges! Vir tieners is dit veral ‘n baie aktuele en terselfdertyd ook verwarrende vraag. Verby is die dae toe almal saam met jou…

28 January, 2022
Jakobus 5:7-20 VIDEO OUDIO Gister het ons die vraag gevra: Hoe wag jy geduldig? Jakobus het baie duidelik vir ons gewys op die gevare daaraan verbonde om te sweer. Vanoggend wil ons die saak 'n bietjie verder neem, want dit…

27 January, 2022
Jakobus 5:7-20 VIDEO OUDIO In vers 7 spoor Jakobus ons aan met die woorde: “Wees geduldig, broers, tot met die wederkoms van die Here.” Om geduldig te sit en wag, is nie maklik nie! Die vraag is vanoggend: hoe wag…

26 January, 2022
Jakobus 4:13-5:6 VIDEO OUDIO Gister het ons gesien hoe maklik jy jou onafhanklikheid kan verloor. Vandag moet ons vra wat dit werklik beteken om in volle afhanklikheid van God te leef? Jakobus verduidelik vanoggend hoe jy dit NIE moet doen…

25 January, 2022
Jakobus 4:13-17 VIDEO OUDIO Vanoggend wil Jakobus met ons gesels oor onafhanklikheid, of dalk eerder oor my afhanklikheid aan God. 'n Klompie jare gelede het dit finansieel met ons baie goed gegaan. Ons het 'n groot huis gehad en 'n…

24 January, 2022
Jakobus 4:1-10 VIDEO OUDIO Jakobus skryf in vers 3: “Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle op die verkeerde manier vra.” Rugby is op almal se lippe. Die Currybeker wedstryde het so pas afgeskop en die welslae wat die…

21 January, 2022
Jakobus 3:13-18 VIDEO OUDIO Het jy al ooit geluister na die “wyse” dinge wat kwytgeraak word deur die “wyse” manne en vroue wat in die hoogste gestoeltes van ons land sit om Suid-Afrika te rig en lei op 'n vreedsame…

20 January, 2022
Jakobus 3:7-12 VIDEO OUDIO Dis 1961. Ek en maat Fanie is baie opgewonde. Ons is twee jong latte, so pas gespeen van die laerskool en met vakansie by Xai-Xai in Mosambiek. Hier was ons al dikwels, maar vandag is die…

19 January, 2022
Jakobus 3:4-6 VIDEO OUDIO In volslae verwondering staar ek na die reuse vlamme oorkant die heining. My hart bons onstuimig in my borskas: as daar nou skielik 'n wind moet opsteek, word ons verswelg deur die vlammehel! Die “hartbeeshuisie” waar…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025