Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

15 December, 2020
Psalm 98 Video - Oudio Ons sluit vanjaar se dagstukkies af met ‘n pragtige storietjie wat PJ Cillié geskryf het oor twee dogtertjies wat gaan vakansie hou het op Willie se Baai. Terwyl die tweetjies op die strand speel, kom…

14 December, 2020
Lukas 2:8-20 Video - Oudio Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig…

11 December, 2020
Matteus 2:1-12 Video - Oudio Die woord “Betlehemster” laat jou hart sommer vinniger klop, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd. Moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp ook jou verbeelding aan,…

10 December, 2020
Lukas 2:1-7 Video - Oudio Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want…

9 December, 2020
Lukas 2:1-3 Video - Oudio Die sosiale media gons! Op Twieter vlieg boodskappe rond soos: “Keiser verloor sy varkies!” Op Vuisboek word met groot smaak vertel hoe die ongeduldige Augustus skoon van sy trollie afgeraak het. Hy wil nou glo…

8 December, 2020
Lukas 1:26-80 Video - Oudio Bybel aanhalings kom almal uit die nuwe 2020 vertaling. Ons Kersverhaal skuif vanoggend na ‘n jong, veertienjarige meisie met die naam Maria. Sy was verloof aan die ambagsman Josef, ‘n verlowing wat haar pa gereël…

7 December, 2020
Lukas 1:5-25 Video - Oudio Wanneer ek ‘n sprokie vertel, begin ek met “Eendag, lank, lank gelede....” Wanneer Lukas die verhaal vertel van Jesus, is dit egter géénsins ‘n sprokie nie. Hy plaas dit in ‘n spesifieke tyd in die…

4 December, 2020
Jesaja 8-12 & Jesaja 40 Video - Oudio Die profete van die Ou Testament het Jesus se geboorte voorspel, honderde jare voor dit gebeur het, profete soos Jesaja, Miga, Sagaria, Daniël en Hosea, en selfs die Psalmdigters. Dikwels het die…

3 December, 2020
Matteus 1:1-17 Video - Oudio Desember het aangebreek. As ons aan Desember dink, dink ons aan Kersfees! Vir die volgende twee weke, tot 15 Desember gaan ons ‘n bietjie kyk na die Kersverhaal. Dan neem ons eers ‘n breek en…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024