Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

30 April, 2020
Ester 3:5-15 Haman is woedend wanneer hy verneem dat Mordegai weier om voor hom te buig: “Ek gaan al die Jode uitroei!” gil hy. ‘n Paar jaar tevore het Koning Ahasveros net so woedend reageer toe Koningin Vasti geweier het…

30 April, 2020
Ester 3:5-15 Haman is woedend wanneer hy verneem dat Mordegai weier om voor hom te buig: “Ek gaan al die Jode uitroei!” gil hy. ‘n Paar jaar tevore het Koning Ahasveros net so woedend reageer toe Koningin Vasti geweier het…

29 April, 2020
Daar is reeds 4 volledige reekse beskikbaar as klankopnames, Die verhaal van Jesus, Rut, Hebreërs en Korintiërs. Klik op die skakeltjie "ANDER" hier bo om na hulle te luister asook om ander gratis boeke en materiaal te bekom. Hulle word…

28 April, 2020
Ester 2:20-23 Ester kan nog nie werklik glo dat sy nou die koningin van die magtige Persiese Ryk is nie. Is dit nie alles maar net ‘n droom nie? Binne een enkele jaar het alles verander. Haar armoedige huisie, het…

27 April, 2020
Ester 2:11-19 Mordegai se lewe gekenmerk deur verskeie krisisse, party van hulle sommer baie groot. Waarom moet hy, ‘n dood eenvoudige Jood, getrou aan sy Joodse tradisie, deur soveel trauma gaan? Alles het begin toe hy teen sy wil weggevoer…

24 April, 2020
Ester 2:8-10 Ester se mond hang onbeskaamd oop wanneer sy die stad Susan binnestap. Oral waar sy kyk staan daar groepies jong meisies rond, almal haar ouderdom. En die een wil mooier wees as die ander! Wanneer sy egter vriendelik…

23 April, 2020
Ester 2:1-7 Koning Ahasveros is soos ‘n beer met ‘n seer kop. Het hy fout gemaak om na sy “slim” amptenare se raad te luister? Vier jaar nou al sit hy sonder sy vrou sedert daardie rampspoedige partytjie toe hy…

22 April, 2020
Ester 1:9-22 Die sosiale status van vroue was deur die eeue nog altyd vir hulle ‘n groot uitdaging. Dikwels is sy bloot as eiendom van haar man beskou en moes maak soos haar man sê. In Moslemlande het vroue absoluut…

21 April, 2020
Ester 1:1-8 Dit is die jaar 484 vC. Op die troon van die magtige Persiese Ryk sit die flambojante Koning Ahasveros, ook bekend as Xerxes 1. Dit is nou reeds sy derde jaar op die troon. Sedert die dinamiese koning…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025