31 May, 2023
Matteus 8:1-17 VIDEO | OUDIO In hierdie wonderlike preek wat Jesus op die berg gelewer het, het Matteus vir ons gewys met watter gesag Jesus gepraat het. Die dinge wat Hy daar gesê het, het die skares stom gelaat, en…
30 May, 2023
Matteus 7:15-29 VIDEO | OUDIO Hier langs die kus reën dit dikwels sommer baie maklik, en as dit die dag rêrag begin reën, dan kan daar baie skade kom. Wat baie mense nie besef nie, is dat die meeste kusdorpe…
29 May, 2023
Matteus 7:13-14 VIDEO | OUDIO Baie jare gelede, in die omgewing van 1959, pak die groot avontuurlus vir Pa en hy koop vir hom ‘n Landrover. Hierdie Menéér van ‘n kar moes toe mos darem behoorlik ingewy en uitgetraai word…
26 May, 2023
Matteus 7:1-12 VIDEO | OUDIO As daar een gedeelte in die Bybel is wat ons aspris verkeerd verstaan, dan is dit die gedeelte uit Jesus se bergpreek van die splinter in die oog en die pêrels voor die varke. Hoe…
25 May, 2023
Matteus 6:19-34 VIDEO | OUDIO Waar is jou hart vanoggend? Snaakse soort vraag, maar Jesus sê baie pertinent in Sy groot preek dat jou hart is waar jy jou skatte bymekaar maak. Die teenvraag is dus: waar is jou skatte…
24 May, 2023
Matteus 6:16-18 VIDEO | OUDIO Sy stap in die boekwinkel in, en ek sien sommer dat daar vanoggend ‘n swaar las op haar twee skouertjies rus. Dit is 1976, en ek bestuur die Bybel Boekwinkel in Welkom, ‘n piepklein winkeltjie…
23 May, 2023
Matteus 6:9-15 VIDEO | OUDIO Ons kan letterlik boeke skryf oor die vierde bede, waar ons die Here vra om ons sondes te vergewe. Ek het oor die jare al talle briewe gehad waar mense my met trane vra of…
22 May, 2023
Matteus 6:9-15 VIDEO | OUDIO Met die belangrikste deel van die gebed agter die rug, kom die tweede deel wat gaan oor myself en my medemens. Dit gaan oor my daaglikse behoeftes, die vergifnis van my sondes en die versoekings…
19 May, 2023
Matteus 6:9-15 VIDEO | OUDIO Gister het ons gesien dat Ons Vader in die hemel is en dat ons Sy wonderlike Naam moet heilig. Ons besef ook terdeë dat Hy die Koning is van die ganse skepping. Hy het elke…