Dagstukkies



18 May, 2023
Matteus 6:9-15 VIDEO | OUDIO So dikwels het ek al gehoor dat iemand sê: “Ek weet nie hoe om te bid nie.” En dan natuurlik die nagmerrie van menige ouderling: “Ek sterf tien dode as ek in die konsistorie/openbaar moet…

17 May, 2023
Matteus 6:5-8 VIDEO | OUDIO Help dit ooit om te bid? Mors ek nie dalk maar net my tyd nie? En mors ek nie miskien ook God se kosbare tyd nie? In Matteus 6:8 staan daar tog immers geskrywe dat…

16 May, 2023
Matteus 6:1-4 VIDEO | OUDIO Ek het al so dikwels die toets van Matteus 6 met ‘n onderskeiding gedop! En keer-op-keer voel ek agterna soos ‘n wurm! Dit het al só dikwels gebeur dat ek deur ‘n bedelaar gekonfronteer is…

15 May, 2023
Matteus 5:43-48 VIDEO | OUDIO Oorlog is ‘n verskriklike ding, en ek dink ons ou wêreld het die afgelope klompie jare genoeg gehad daarvan. Vandag heers die sinnelose oorlog tussen Rusland en die Oekraïne terwyl die Israelies en die Palestyne…

12 May, 2023
Matteus 5:33-42 VIDEO | OUDIO “Het julle ouens gehoor: die derde wêreldoorlog het so pas uitgebreek!” ‘n Baie opgewonde seun beduie daar na Amerika se rigting. “Die Amerikaners en Russe is al besig om op mekaar te skiet met atoombomme!&rdquo…

11 May, 2023
Matteus 5:27-32 VIDEO | OUDIO Wys my die man wat nie ‘n oog vir ‘n mooi meisie het nie! En wys my die vrou wat nie met waardering kan kyk na ‘n aantreklike man nie! Ai toggie! As ek dan…

10 May, 2023
Matteus 5:17-26 VIDEO | OUDIO Vanoggend praat ons oor die Wet, en onmiddellik rys jou hare, want dit is één ding waaroor ons nie eers wil dink nie. Tóg is daar ook diegene vir wie dit van uiterste belang is…

9 May, 2023
Matteus 5:13-16 VIDEO | OUDIO Daar is twee dinge waarsonder ek my nie in die lewe kan indink nie, sout en lig, en dit is presies waaroor die perikoop vandag gaan. Eerste aan die beurt is sout, iets wat in…

8 May, 2023
Matteus 4:23-5:12 VIDEO | OUDIO Jesus het in Galilea rondgegaan en aanvanklik begin om in al die sinagoges die mense te leer. Terselfdertyd het Hy ook talle siekes gesond gemaak van elke kwaal denklik. Die nuus oor Hom het soos…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Vir Oulaas, Timoteus
27 July, 2026
Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026