5 May, 2023
Matteus 4:18-22 VIDEO | OUDIO Stel jou voor: jy kom vanoggend by die werk aan, maak vir jou ‘n koppie koffie, en gaan sit by jou lessenaar om jou dagtaak te begin. Sagte musiek speel in die agtergrond, en ‘n…
4 May, 2023
Matteus 4:12-17 VIDEO | OUDIO Veertig dae in die woestyn het tot ‘n einde gekom vir Jesus. Fisies waarskynlik totaal uitgeput van al die ontberinge, maar geestelik is Hy versterk vir die reuse, totaal onmenslike taak wat op Hom wag…
3 May, 2023
Matteus 4:1-11 VIDEO | OUDIO Sy sit met haar hande in haar gekoekte hare en huil. Sy is dors en sy smag na ‘n heerlike, sappige hamburger en ‘n lang glas yskoue koeldrank. Eintlik smag sy na enigiets wat eetbaar…
2 May, 2023
Matteus 3:13-17 VIDEO | OUDIO Hoe onderwerp jy jou aan die wil van God? Dit is ‘n mens se natuurlike reaksie om nie onderwerping te aanvaar nie. My weermag opleiding baie jare gelede, was een waar ek my net eenvoudig…