Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

13 December, 2024
Handelinge 28:16-31 VIDEO | OUDIO Hierdie is ons laaste dagstukkie vir die jaar. Ons beplan om DV weer middel Januarie te begin met ‘n nuwe reeks. Ons behoort ook binne die volgende paar dae die reeks oor Handelinge as ‘n…

12 December, 2024
Handelinge 28:1-15 VVIDEO | OUDIO Vir die 276 mense saam met Paulus op die gedoemde skip, was hulle nagmerrie-seereis uiteindelik verby. Almal kom veilig op die eiland aan en as hulle dan van die plaaslike inwoners ontmoet, moet hulle verneem…

11 December, 2024
Handelinge 27:13-44 VIDEO | OUDIO Het jy al ooit ‘n groot taak aangepak sonder om die nodige navorsing te doen of te luister na goeie raad? Wanneer dit klaar te laat is, kom jy gewoonlik eers agter dat dit ‘n…

10 December, 2024
Handelinge 27:1-12 VIDEO | OUDIO Soms wonder ek of daar ooit iemand is wat baat vind by hierdie dagstukkies wat ek uitstuur. En dan bemoedig die Here my op ‘n wonderlike manier met dierbare mense wat vir my 'n e-pos…

9 December, 2024
Handelinge 25:13-26:32 VIDEO | OUDIO Kyk, as daar nou ‘n familie is wat my kop hééltemal deurmekaar maak, dan is dit die Herodus familie. In vandag se verhaal lees ons alweer van een van hulle: Herodus Agrippa II. Sy pa…

6 December, 2024
Handelinge 25:1-12 VIDEO | OUDIO Die arme Paulus sou seker in die tronk in Ceasarea doodgegaan het van ouderdom! Feliks het hom al twee jaar daar onskuldig aangehou nét om sy eie nuuskierigheid oor die Christen-geloof te bevredig. Of was…

5 December, 2024
Handelinge 24:24-27 VIDEO | OUDIO Goewerneur Feliks het Paulus se aanklaers, die Joodse raad en hulle “slim” advokaat, huistoe gestuur en Paulus het in aanhouding gebly. Paulus is egter nooit gevonnis nie en hiermee het Feliks dus laat blyk dat…

4 December, 2024
Handelinge 24:1-23 VIDEO | OUDIO Ons het die afgelope paar jaar hofsake beleef wat ‘n mens se hare laat regop staan. Sommige van hierdie sake was in ‘n sekere sin selfs lagwekkend en die manier wat advokate rondgespring het om…

3 December, 2024
Handelinge 23:12-35 VIDEO | OUDIO Drama, drama! Paulus se “verhoor” voor die Joodse Raad eindig in ‘n totale wanorde, waar die Fariseërs en Sadduseërs mekaar aan die keel wil gryp. Kommandant Klaudius Lisias moet haastig spring om Paulus te red…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Eensgesindheid
16 January, 2026
Die Groot Geskenk
15 January, 2026
Genade en Vrede!
14 January, 2026
Die Nagmerrie Gemeente
13 January, 2026
Briewe aan ‘n Gemeente
12 January, 2026