Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 May, 2026
Galasiërs 1:11-2:16 VIDEO | SPOTIFY Paulus dikteer voort en die arme sekretaris moet net skrýf om by te bly, want nou tel Paulus stoom op: “Ek wil hê julle moet weet, broers, dat die evangelie wat deur my verkondig is…

28 May, 2026
Galasiërs 1:1-10 VIDEO | SPOTIFY "Aan die gemeentes in Galasië. Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus," begin Paulus dikteer terwyl hy ongeduldig op en af in die vertrek stap. Die sekretaris se…

27 May, 2026
Handelinge 18:7-11; Galasiërs 1:1-3 VIDEO | SPOTIFY Paulus en sy twee medewerkers se moraal is maar baie laag, want niks wat hulle doen lewer resultate nie. En dit is veral die feit dat die Jode hulle boodskap verwerp, wat hulle…

26 May, 2026
Handelinge 18:1-6 VIDEO | SPOTIFY Akwila en sy dierbare vrou Priscilla is twee baie bekommerde mense. Dinge is nie lekker hier in Rome nie. Akwila is 'n tentmaker. Die enigste dinge in die lewe wat werklik vir hom saakmaak is…

25 May, 2026
Handelinge 17:19-34 VIDEO | SPOTIFY "Wat moet ek doen, Here? Hoe kan ek hierdie mense oortuig van die Evangelie?" Paulus is radeloos, want vir hom wil dit voorkom asof hierdie mense van Atene net hééldag lank wil redeneer, en dat…

22 May, 2026
Handelinge 17:10-18 VIDEO | SPOTIFY In die donker sluip Paulus en sy geselskap soos skelms uit Tessalonika. Hulle reis neem hulle na die volgende stad, Berea. Weereens gaan hulle reguit na die sinagoge, soos Paulus nou al gewoonte gemaak het…

21 May, 2026
Handelinge 17:1-9 VIDEO | SPOTIFY Wanneer Paulus en sy geselskap uit Filippi vertrek, moet Lukas hulle verlaat en teruggaan na sy tuisdorp. Dit sal egter beslis nie die laaste keer wees wat hy saam met Paulus sendingwerk doen nie! Paulus…

20 May, 2026
Handelinge 16:25-40 VIDEO | SPOTIFY Paulus en Silas krul van die pyn as die swaar tronkdeur agter hulle toeslaan. Hulle weet nie mooi hoe om te lê nie, want die houtblokke waarin hulle voete vasgeklem is, beperk hulle bewegings. Daar…

19 May, 2026
Handelinge 16:16-24 VIDEO | SPOTIFY Met 'n lied in die hart stap die viertal, Paulus, Silas Timoteus en Lukas die entjie na die rivier waar die groepie Joodse vroue vir hulle 'n bidplek ingerig het. Skaars begin hulle stap van…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026