Dagstukkies



18 May, 2026
Handelinge 16:4-15 VIDEO | SPOTIFY Met groot opgewondenheid vertrek Paulus, Silas en Timoteus uit Listra. Hulle doen aan by elke gemeente in Suid-Galasië, selfs gemeentes soos Ikonium en Antiogië, waar hulle laas nog uit die stad gejaag is. Oral waar…

15 May, 2026
Handelinge 16:1-5 VIDEO | SPOTIFY Silas is baie opgewonde om saam met Paulus te gaan op sy volgende sendingtog. Hy het baie gehoor van die dinge wat Paulus en Barnabas deurgemaak het op hulle eerste reis, en hy besef maar…

14 May, 2026
Handelinge 15:22-41 VIDEO | SPOTIFY Nadat Petrus en sy mede-apostels en die ouderlinge die kwessie oor watter voorskrifte daar vir die heidene gegee word, dééglik deurtrap het, roep hulle weer die gemeente bymekaar. Nadat hulle verslag gedoen het, besluit hulle…

13 May, 2026
Handelinge 15:1-21 VIDEO | SPOTIFY Die gemeente in Antiogië was baie opgewonde oor al die dinge wat op Paulus en Barnabas se reis plaasgevind het, en verál oor die groot aantal heidene wat nou ook gelowiges is. Maar op ‘n…

12 May, 2026
Handelinge 14:21-28 VIDEO | SPOTIFY Vroeg die oggend vertrek Paulus en Barnabas op die laaste been van hulle sendinguitreik. Derbe is sowat 200km oos van Listra, vier dae se reis per voet. Wanneer hulle daar aankom gebruik Paulus en Barnabas…

11 May, 2026
Handelinge 14:12-20 VIDEO | SPOTIFY “Zeee-us! Zeee-us! Zeee-us!” dreunsing die skare. Paulus voel hoedat dit yskoud in hom raak. Hy sien ook dat van die mense na hom beduie, en dan hoor hy die naam “Hermes”, en dit laat hom…

8 May, 2026
Handelinge 14:1-11 VIDEO | SPOTIFY Paulus en Barnabas skud die stof van Antiogië van hulle voete af. Hierdie gebaar van hulle sê bloot dat hulle alle bande afsny met die mense wat hulle vervolg het en die stad uitgejaag het…

7 May, 2026
Handelinge 13:44-52 VIDEO | SPOTIFY Dikwels gebeur dit in 'n gemeente, dat nét wanneer dit vir jou lyk asof dinge mooi in plek val, en alles mooi begin loop in die gemeente, dan kom daar 'n paar dwarstrekkers en versuur…

6 May, 2026
Handelinge 13:13-43 VIDEO | SPOTIFY Met hulle werk wat afgehandel is in Siprus, klim Paulus en sy geselskap op 'n skip en vaar na die vasteland. Hulle gaan aan wal in die hawestad Perge in Klein-Asië. Dan tref 'n groot…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026