Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

29 July, 2022
Markus 1:12-20 VIDEO * OUDIO Wat het Moses, Elia en Johannes in gemeen? Almal het ‘n woestyntydperk beleef. Moses was vir veertig dae op die berg gewees en Elia het vir veertig dae lank deur die woestyn geloop sonder kos…

28 July, 2022
Markus 1:9-13 VIDEO * OUDIO Op die oewer van die Jordaanrivier staan die profeet: “Bekeer julle!” Sy harde, dringende stem weergalm deur die heuwels en klowe van die Jordaanvallei. “Bekeer julle en laat julle doop, en God sal julle sondes…

27 July, 2022
Markus 1:1-8 VIDEO * OUDIO Iewers uit die woestyn het hierdie vreemde man net eendag opgedaag. Almal het hom grootoog aangestaar en met fluisterstemme oor hom gegis! “Het julle hom gesien? Sy klere - ek gril my dood as ek…

26 July, 2022
Inleiding tot die Evangelie volgens Markus VIDEO * OUDIO “Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.” Met hierdie kort sinnetjie vertel Markus presies waaroor sy boek gaan. Dis in die eerste plek die opskrif van…

25 July, 2022
Maleagi 4:4-6 VIDEO * OUDIO Die laaste perikoop in Maleagi begin waar die Here vir die volk dit op die hart druk om die wet wat Hy vir Sy dienskneg Moses op die berg Horeb gegee het, te onthou. Hier…

22 July, 2022
Maleagi 4:1-3 VIDEO * OUDIO In Maleagi 4:1 lees ons die ontstellende woorde: “Want kyk, die dag gaan kom, dit gaan brand soos 'n oond!” “Die hel is 'n mite!” Hierdie stelling het ek al dikwels gehoor. Of hulle maak…

21 July, 2022
Maleagi 3:13-18 VIDEO * OUDIO Is dit ooit die moeite werd om die Here opreg te dien? Watter voordeel is daar vir my om dit te doen? Is daar óóit énige voordeel? Geskok oor so 'n vraag? Wel, hierdie vraag…

20 July, 2022
Maleagi 3:8-12 VIDEO * OUDIO Vanoggend trap Maleagi alweer op 'n baie sensitiewe liddoring, die gee van tiendes. Moontlik moet ons eers kyk wat dit vir die Israeliete van die Ou Testament beteken het om tiendes te gee. Volgens Deut…

19 July, 2022
Maleagi 3:6,7 VIDEO * OUDIO Die vraag kom op: “Waarom gaan dinge sleg met ons? Lê die oorsaak nie dalk by God nie? Het Hy nie dalk verander nie? Dalk is ons haglike omstandighede, die ekonomie, misdaad, petrolprys, korrupsie ens…

Vorige 1 2 3 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Het Jy MY Lief?
11 December, 2025
God se liefde in die Psalms
10 December, 2025
Die HERE is My Herder
9 December, 2025
Hoe Wyd is God se Liefde?
8 December, 2025
Onverganklike Liefde
5 December, 2025