Dagstukkies



20 April, 2020
Inleiding tot die Boek Ester Oor die boek Ester is daar ‘n verdeeldheid onder teoloë. By sommige gelowiges is daar selfs half ‘n ongemaklikheid daaroor. Hoort hierdie boek werklik in die Bybel? Dit wil in die eerste plek so al…

17 April, 2020
Matteus 28:16-20 Een honderd oordenkinge gelede het ons die pad begin stap saam met Jesus terwyl Hy Sy aardse bediening afgehandel het. Dit het ‘n volle vyf maande geneem om Sy voetspore te volg, maar steeds het ons slegs oor…

16 April, 2020
Johannes 21:15-25 Jesus en sy dissipels sit op die strand en eet ‘n ontbyt. Op die spyskaart is brood en vis, vars uit die see. Petrus en sy manne het vroeër die oggend die asemrowende wonderwerk beleef toe hulle na…

15 April, 2020
Johannes 21:1-14 Vir drie jaar lank het die twaalftal van Jesus se volgelinge hulle werk gelos en die Meester gevolg. Hulle het dag vir dag aan Sy voete gesit en geleer van die Koninkryk van God. Hy het hulle op…

14 April, 2020
Lukas 24:36-49 Kleopas en sy maat het die stukkie pad tussen Emmaus en Jerusalem sekerlik in ‘n rekordtyd afgelê, want die nuus wat hulle aan die ander gelowiges moes oordra, kon nie wag nie. Almal moes dadelik daarvan weet. Wanneer…

13 April, 2020
Lukas 24:13-35 Twee droewige manne is op pad. Dit is Sondagmiddag, en hulle harte is baie swaar waar hulle loop en gesels oor die verskriklike en uiters onverstaanbare dinge wat die afgelope paar dae gebeur het. Eers was dit Jesus…

12 April, 2020
Lukas 24:1-12 Jesus is gekruisig. Hy het die laaste asem uitgeblaas en gesterf. ‘n Sekere Josef, ‘n Joodse Raadslid uit die dorpie Arimatea het sy eie lewe gewaag deur na Pilatus toe te gaan om Jesus se liggaam te gaan…

11 April, 2020
Lukas 23:44-49 Twee dramatiese dinge gebeur kort voor Jesus se dood. Die eerste is toe daar skielik duisternis oor die land toesak. “’n Gewone sonsverduistering!” sou jy dalk kon sê. Miskien, maar die tydsberekening van hierdie sonsverduistering was absoluut perfek…

10 April, 2020
Lukas 23:39-43 Die slim manne het ‘n leeftyd spandeer om die Woord van God, en veral die wet van Moses te bestudeer. Hulle het al die kennis gehad wat jy kon bekom oor God. Nogtans verwerp hulle Jesus, die Seun…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026