Dagstukkies



19 July, 2021
Lukas 1:39-56 Video Oudio Om swanger te wees, maak enige vrou baie opgewonde! Binne enkele ure weet almal daarvan en die Whatsapp groepe gons behóórlik! Arme manlief moet net bontstaan, want sy wil elke liewe tydskrif hê oor babas en…

16 July, 2021
Lukas 1:26-38 Video Oudio Ses maande verloop sedert die engel aan Sagaria verskyn het. Die wonderwerk het gebeur presies soos die engel voorspel het, en die bejaarde Elisabet het swanger geraak. Sy en die gryse Sagaria het al lankal vrede…

15 July, 2021
Lukas 1:5-25 Video Oudio “Eendag, lank, lank gelede....” Dis hoe sprokiesverhale begin. Die storie speel iewers in die verre verlede af met fiktiewe karakters. Lukas se verhaal is soveel anders. Dit het ‘n besliste plek in die geskiedenis, in die…

14 July, 2021
Lukas 1:1-4 Video Oudio Dokter Lukas sit by die skryftafel, gansveer in die hand. Dit is nie die eerste keer dat hy 'n brief skryf nie, hy het dit al menigmaal gedoen namens Paulus. Maar hierdie keer is dit anders…

13 July, 2021
Inleiding tot Lukas Video Oudio Ek skakel gretig die TV aan om nuus te kyk. Sommer met die intrapslag is daar die mooiste verhaal van hoop. Nie ‘n enkele geval van Kovid is aangemeld nie. Die Staatspresident het ‘n splinternuwe…

12 July, 2021
Galasiërs 6:11-18 Video Oudio Skryf jy nog briewe? Nee, dalk verstaan jy verkeerd, ek praat nie van ‘n brief tik op ‘n rekenaar om te e-pos of met Whatsapp wegstuur nie. Ek praat van ‘n regte, egte brief wat met…

9 July, 2021
Galasiërs 6:1-10 Video Oudio Paulus het dikwels ‘n paar los opmerkings gemaak aan die einde van sy briewe. Nou doen hy dit ook in die brief aan die Galasiërs. Sy opmerkings sluit baie nou aan by die vorige gedeelte, oor…

8 July, 2021
Galasiërs 5:16-25 Video Oudio Ek kom in my slaapkamer ingehardloop. Dis half skemer, want die gordyne is toegetrek. Op my bed lê ‘n bondel iets, nou nie juis dat dit snaaks is nie, want in ‘n seun se kamer lê…

7 July, 2021
Galasiërs 5:13-15 Video Oudio Die berigte was in die koerante: Dominee en Ouderling raak slaags! In detail is daar beskryf hoe die twee mekaar getakel en geslaan het, want die een sou kwansuis by die ander se vrou aangelê het…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026
Wanneer die Here Praat
18 August, 2026
Om Kinders Groot te Maak
17 August, 2026